Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea View 18

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ferdi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Sea View 18
Netheid
3.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Endri S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Endri S

Die woonstel is ideaal geleë. Ferdi is 'n baie aangename gasheer. Ruik na rook.

Ongelukkig het die woonstel na rook geruik, hoofsaaklik die hoofslaapkamer en leefarea. Ek besef dat dit buite die gasheer se hande is, maar was 'n onaangename ervaring.

Ilse C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C

Ruim en gerieflik.

Die eenheid is baie ruim en netjies met goeie LTE-internet en 'n uitstekende, sentrale ligging. Die gasheer was baie aangenaam en het ons alles gewys wat nodig is om 'n gemaklike twee aande se verblyf by die eenheid te geniet. Die privaat garage is wonderlik vir gemoedsrus. Die balkon wat uitkyk oor die see was 'n wonderlike element en ons sal enige tyd die drieslaapkamereenheid aanbeveel. Die beddens en linne is gemaklik en die geriewe in die kombuis bied alles aan om jou te laat voel asof jy in jou eie huis is. Daar is absoluut niks wat ek sou wou aanpas nie. Puik, puik, puik!

Zandre L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandre L

Eienaar baie behulpsaam. Woonstel netjies.

Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Woonstel is skoon en netjies.

Safiya A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Safiya A

Enjoyed the peace of the place and the views. Very safe to take walks from Sea View 18.

Air was fresh and the weather nice and warm. No loadshedding which was great. The only thing was the fridge. Make a constant very loud noise - could not watch TV without the noise of the fridge interrupting. Ferdi was great at following up to see if all okay and if we required any information etc. I may consider going back.

Ellouise O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellouise O

Stapafstand van al die winkels.

Eienaar baie gasvry.

Alida V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alida V

Die woonstel is geleë tussen ander permanente inwoners wat dit moeilik maak om rêrig te kuier.

Permanente inwoners wil nie met vakansiegangers opgeskeep sit nie. Ons raas te veel want ons is op vakansie.

Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 190
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Cross-straat, 18 Villa Philippe, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8886907929083258aca64e277a74fb5836c448ff784bfe22b4fc3f70e5d586c4c0b3e47e305c8463bc54af9fa4ac16197801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Upper Cross Street 18 Villa Philippe 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.183741307918 22.152546146696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang