Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea View

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rethea P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Asemrowende uitsig, absolute privaatheid. Ons het die verblyf by Sea View so baie geniet! Die huis het soveel karakter en sjarme, en is toegerus met alles waaraan jy kan dink. Die huis is een straat terug van die see, wat beteken daar is geen raserige verkeer nie. Dit is teen 'n heuweltjie geleë met 'n asemrowende uitsig. Daar is 'n paadjie tussen die huise na die see toe, 'n paar 100 meter. Ros is super hulpvaardig en dierbaar. Ons het met 'n seer hart weggegaan, dit het gevoel asof ons op 'n Griekse eiland is! Ons kom beslis weer terug met die hele familie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ros Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rust-straat 18, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25a792b13e00695bd27f168c2bc0cb1cc990c01b65fc0ba00bce3941f80ef0c88349f06588c5185aae7259c3837684c991bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 18 Rust Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.3498492 18.1481247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang