Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea View Charming Stone House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 87, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea View Charming Stone House is 'n pragtige selfsorghuis in Mosselbaai. Die huis is 'n nuut opgeknapte historiese kliphuis wat in die 1800's gebou is.

Dit kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis op die onderste verdieping en 'n sitarea op die boonste vloer wat na 'n balkon met asemrowende see-uitsigte oopmaak. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Twee dagbeddens die grootte van 'n enkelbed is beskikbaar in die sitkamer, en 'n addisionele enkelmatras onder die bed.

Die kombuis op die onderste verdieping is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien in. Die sitkamer op die boonste vloer het 'n platskerm-TV met DStv en 'n kaggel. Die balkon het buitemeubels sodat gaste kan ontspan en die uitsig geniet. 'n Hangmat is ook beskikbaar.

Die huis het ook 'n voortuinarea, Weber-braaigeriewe, WiFi-internettoegang, en toegeboude parkeerplek vir 2 motors in die oprit. Die sitkamer het ook 'n lessenaararea. Die huis het 'n veiligheidshek op die agterdeur en diefwering op die vensters. Daar is ook 'n self-inklok-opsie beskikbaar.

Die huis is troeteldiervriendelik aangesien daar 'n tuin met gras is. Gaste sal hul hondebeddegoed moet saambring.

Sea View Charming Stone House is ongeveer 10 minute se stap vanaf die strand, museums, kroeë en restaurante, en 30 minute se ry vanaf George Lughawe.

Doendinge in die omgewing sluit haaihokduik, gholfbaan, voetslaan en swem in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Sea View Charming Stone House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hillstraat 87, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea View Charming Stone House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 87, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NjYxZDRiLTE3ZjUtNDc1Ni1iYjY3LTRhNTBhMGI1MzkxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 87 Hill Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.184718505108 22.144863017791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang