Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea View Zeezicht 1

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 34, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 120 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sea View Zeezicht 1 is 'n selfsorgwoonstel wat verblyf bied in 'n veilige kompleks wat aan die seefront in Bloubergstrand geleë is. Met asemrowende see-uitsigte en talle restaurante en doendinge naby, is hierdie eiendom ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n seewegbreek.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders. Die slaapkamer bied lieflike see-uitsigte en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar vir kinders in die sitkamer. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea, 'n TV met DStv en 'n etenstafel wat oor die see uitkyk. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe asook 'n swembad, terwyl parkeerplek op die perseel beskikbaar is.

Die kompleks is binne maklike bereik van uitstekende gholfbane, pragtige strande, spa's, branderplankrywinkels, winkelsentrums en Kaapstad-stad. Stranddoendinge in die area sluit branderplankry, vlieërbranderry, walviskyk in seisoen en swem in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

John Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 52

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard 34, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 34, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6e33add36517b2bc361161695d23cc1d96612a08875f1d55e9759c659706f145625c6309d50bdf5ecbb9656cbc0f83c5cd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 120 per nag, vir 4 mense 34 Beach Boulevard Bloubergstrand 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818251224388 18.474836025099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang