Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Views on Muiz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 39, Eenheid 44 The Tides, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Views on Muiz is 'n selfsorgwoonstel wat oorkant die strand in Muizenberg, Kaapstad geleë is. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne strandwegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die ruim sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n TV, 'n etenstafel, en daar is 'n sonkamer wat ook meer sitplek bevat en op die balkon uitloop. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoorkamer toegerus met 'n wasmasjien en skoonmaakmiddels, 'n gemeenskaplike swembad, ongerepte see-uitsigte en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie woonstelgebou is naby plaaslike geriewe soos restaurante en winkels sowel as naburige dorpe soos Kalkbaai en Simonstad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Royal-weg 39, Eenheid 44 The Tides, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 39, Eenheid 44 The Tides, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ab94de32c1005b7f3399a4326a082a477bf6293a09428f7a63f28ba26b5673f591174fde88133c0d4f20a5e2075d918d3c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 39 Royal Road Unit 44 The Tides 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.10343303156 18.476381550477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang