Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Views

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhuda Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Sea Views
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annemarie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M

Gesellige, rustige atmosfeer.

Die kombuis is goed toegerus en die gasstofie was 'n pluspunt tydens beurtkrag. 'n Verdere pluspunt in die badkamer wat gedeel word is die gekleurde handdoeke. Elkeen weet dan wie s'n is wie s'n. Braaiplek, heerlike kuierplek en mooi uitsig. Ons het heerlik gekuier!

Sea Views se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet.

Groete
Rhuda

Sea Views
Elsa J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa J

Aangenaam.

Sea Views is goed toegerus en netjies. Reisigers moet kennis neem dat daar geen WiFi beskikbaar is nie.

Sea Views se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer Elsa.
Groete
Rhuda

Sea Views
Wilna O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna O

Heerlik gekuier.

Die vakansiehuis is baie goed toegerus met alles wat jy dalk sal nodig hê, selfs met beurtkrag.

Sea Views se terugvoer

Baie dankie Wilna. Bly julle het dit geniet. Groete. Rhuda

Sea Views
Febe B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Febe B

Beste huisie met see-uitsig ooit.

Dit was absoluut die beste verblyf wat ons gehad het. Kinders het dit so geniet. Sal defnitief weer hier kom bly. Dis so veilig en stil en mens rus so lekker.

Sea Views se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Bly julle het dit geniet.

Groete

Rhuda

Sea Views
Natalie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

Baie lekker gekuier.

Ons was verras hoe groot die vertrekke was, want op die foto's het dit kleiner gelyk. Die woonstel was ideaal vir my bejaarde ouers. Die kombuis is toegerus met baie meer as wat jy gewoonlik by 'n selfsorgplek kry en die skottelgoedwasser was 'n bonus. Die gasvrou het jou laat voel asof sy vir jou al lank ken, sy het vir ons baie gemaklik laat voel. Ongelukkig was daar probleme met die DStv, ek sal mense aanraai om hulle eie kaart saam te vat. Ons sal definitief weer terugkom, goeie waarde vir jou geld.

Sea Views se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Natalie. Bly julle het dit geniet.
Jammer oor die DStv. Ons het nie gewoonlik probleme daarmee, maar die sekere naweek was 'n probleem.
Groete
Rhuda

Sea Views
Wayne L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne L

Pragtige plek, veilig en alles was perfek.

Lekker plek, het dit geniet alles was perfek.

Sea Views se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Wayne.
Bly julle het dit geniet.
Groete
Rhuda

Sea Views
Charles B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles B

Peaceful stay in a safe environment.

We needed a 2 night's stay in a quiet peaceful spot, to visit family in Saldanha, and enjoy the West Coast. I also did some excellent coastal sea Birding at Mauritzbaai. House fully equipped. Pleasant stay.

Sea Views se terugvoer

Thank you for the feed back. Much appreciated.

Sea Views
Dalene O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene O

Gerieflik.

Rustige en mooi omgewing. Alhoewel dit vir werk was, was manne baie ontspanne.

Sea Views se terugvoer

Goeiemore Dalene

Baie dankie vir die terugvoer.

Groete
Rhuda

Sea Views
Claudia S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S

Wonderlik, stil, skoon en netjies, baie spasie!

Ideaal vir 'n groot familie, ons was 9. Skoon, netjies, ruim, volledig toegerus. Stil, veilig. Wonderlik!

Sea Views se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer Caudia.
Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Rhuda

Sea Views
Ronald B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald B

Fantasties!

Puik diens deur Sea Views. Baie dankie.

Sea Views se terugvoer

Middag Ronald,

Baie dankie vir terugvoer.

Groete,
Rhuda

Sea Views
Charlotte B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte B

Great, value for money.

I would go there again and recommended people to go there.

Isabella V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella V

Rustig, rustig, rustig.

Ons het baie lekker gebly en dit geniet. Groot opgewondenheid was toe ons die walvisse gesien het. Dae aaneen op die dak gestaan in die agtermiddag en hulle dopgehou met 'n verkyker.

Sea Views se terugvoer

Hi Isabella,
Baie dankie vir die terugvoer.
So bly julle kon walvisse sien. Was die regte tyd daar.
Groete,
Rhuda

Sea Views
Zadel N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zadel N

Baie rustig baie gemaklik.

Baie dankie, dit was great. Sou net verkies het dat ek die bed saam met my man kon deel en nie op enkelbedjie moes slaap nie.

Sea Views se terugvoer

Hi Zadel

Baie dankie vir die terug voer. Ek waardeer dit en neem kennis.

Groete

Rhuda

Sea Views
Annamarie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V

Gerieflik.

Skoon, netjies en gerieflik.

Sea Views se terugvoer

Hi Annamarie

Baie dankie vir u terugvoer.
Vertrou julle het Jacobsbaai geniet.

Groete
Rhuda

Sea Views
Philip B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B

Huis is baie goed ingerig. Cassie was baie behulpsaam. Ons het lekker daar gebly.

Baie mooi huis. Baie goed ingerig. Egter nie baie kindervriendelik nie, want daar is te veel goed op die tafels waaraan klein kinders wil vat. Die trappe na die boonste verdieping is redelik steil en daar is nie 'n handreling nie.

Sea Views se terugvoer

Goeie more,
Baie dankie vir terugvoer.
Groete,
Rhuda

Sea Views
Jorette W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jorette W

Heerlik gerus en lekker braaiplek met baie mooi uitsig. Veilige omgewing en heerlike staproetes.

Huis is goed toegerus (nou nie 4 ster-beddegoed nie), maar teen prys wat ons betaal het, te verstane. Sal sekuriteit-beams rondom huis verwelkom het en om ook alarm snags te kon aktiveer terwyl ons slaap. Cassie wat ons by huis ontmoet het, is baie vriendelik en behulpsaam.

Sea Views se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer.

Ons sal defnitief aandag gee aan die punte uitgewys.

Groete
Rhuda

Sea Views
Wade S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wade S

Awesome!

We had an amazing time. It was close to the sea, very neat and clean. The place was like home and had everything you could think of and was short of nothing. The beds were comfortable and the linen and towels were of a good quality.

Sea Views se terugvoer

Thank you so much for the positive feed back.
Glad you enjoyed your stay.
Regards
Rhuda

Sea Views
Jan H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.

Baie netjiese plekkie, was perfek vir ons verblyf. Sou net graag meer tyd daar wou spandeer!

0swald James G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
0swald James G

Altyd lekker by die see!

Lekker rustige atmosfeer en die seebries is verfrissend!

Sea Views se terugvoer

Bly julle het dit geniet!

Sea Views
Warren W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren W

Dit was stil, rustig en presies wat ons nodig gehad het.

Toe ons daar kom was ons vriendelik ontvang. Die plekkie was skoon, netjies en baie oulik toegerus. Ons sal beslis weer by Sea Views kom kuier en beveel dit beslis aan, veral as jy lekker wil kom rus. Dankie vir die lekker verblyf.

Susan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D

Veilig, heerlik, ruim.

Sal weer gaan.

Sea Views se terugvoer

Dankie Susan. Bly jul het dit geniet.

Sea Views
Nadine B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B

Net die beste.

Die huis is baie ruimer as wat dit voorkom in die foto's, dit is heerlik vir om die kombuistafel kuier of vir 'n heerlike braai bo op die balkon met 'n asemrowende uitsig. Ten volle toegerus, nie 'n item te kort, ons kon tot brownies bak. Die huis is silwerskoon en netjies en ons het ons gate uit geniet hier. Baie veilig, beveel dit gerus aan.

Christylene V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christylene V

Die rustigheid en see uitsig was vir ons die beste.

Ons het die naweek beslis geniet.

Sea Views se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet.

Sea Views
André M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André M

Baie awesome lekker gewees.

Wat 'n heerlike rustige aangename verblyf was dit nie. Sal definitief weer kom kuier.

Sea Views se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Bly julle het dit geniet.

Sea Views
Neil V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V

Great naweek gehad saam met familie - sal weer terug wees! Awesome plek.

Sien sterre.

Kobie D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie D

Baie rustig, heerlik om die see te hoor.

Gerieflik geleë, baie netjiese woonstel. Jacobsbaai is ver van hoofpaaie en geraas geleë. Wat ietwat pla is ongemaklike sitkamerstoele en geen seepbakkie in stort. Die voordeur en badkamerdeure maak moeilik toe. Dit is egter van min belang en kan maklik reggestel word.

Sea Views se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer die terugvoering.

Sea Views
Petro P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P

Gemaklik en rustig.

Ons sal enige tyd weer by Sea Views gaan bly. Die feit dat daar skottelgoedwasser en wasmasjien is, is fantasties! Ons wil in die somer weer gaan om die dekbraai te benut.

Anton R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton R

'n Goed toegeruste woonstel om rus en vrede te ervaar.

'n Goed toegeruste woonstel om rus en vrede te ervaar. Loopafstand van die see. 'n Balkon met braaigeriewe waar kuier en uitkyk oor die dorp en see meehelp om batterye te laai en herinneringe te bou. Jacobsbaai - 'n goeie stop aan die Weskus.

John S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Dit was 'n wonderlike ervaring om in Jacobsbaai te kuier.

Ek kan regtig Jacobsbaai aanbeveel. Ek sal enige tyd weer in dieselfde huis tuisgaan. Baie netjies en gerieflik. Negatiewe punt: Die wind waai (vir my) net te veel.

Francois D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Bekostigbare verblyf.

Aanbeveelbaar. Alles wat benodig word vir verblyf.

Fred B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fred B

Pragtige dorpie met rustige omgewing en redelike verblyf. Moet net nie na `n skottelgoedwasser en wasmasjien in kleiner eenheid soek nie. (Resensie Petro P)

Werklike knelpunt was dat toe ons die Vrydagmiddag daar aankom die TV nie werk nie en toe ons Maandag ry nog steeds onveranderd. Die tipe probleem moes al die dag voor ons aankoms uitgesorteer gewees het, veral as in ag geneem word dat die Springbokke gespeel het. Daar is darem gereël dat ons die wedstryd in die huis kon kyk en bergplek gevind vir ons gevriesde vleis.

Winston H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston H

Lekker rustic en stil.

Sien die sterre.

Wilma S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Wonderlik, fantasties!

Alles wat jou hart begeer! Skoon, netjies, veilig, vriendelike ontvangs. Mooiste mooiste plekkie om in god se natuur te stap. Die braai op die dak terwyl die son sak was 'n belewenis. Kom beslis weer!

Liana W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liana W

Heerlike kuier.

Seaviews bied alles wat nodig is vir 'n heerlike wegbreeknaweek of langer vakansie. Baie behulpsame en vriendelike diens.

Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Du Bois-singel 20, Jacobsbaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1YmIzOTg5LTIwMjAtNGI3YS1hMDdhLTY1MWMzOTI3MmRjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 20 Frans Du Bois Crescent Jacobs Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.970748506136 17.888124635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang