Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Views

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Annemarie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Gesellige, rustige atmosfeer. Die kombuis is goed toegerus en die gasstofie was 'n pluspunt tydens beurtkrag. 'n Verdere pluspunt in die badkamer wat gedeel word is die gekleurde handdoeke. Elkeen weet dan wie s'n is wie s'n. Braaiplek, heerlike kuierplek en mooi uitsig. Ons het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhuda Elana
Sea Views
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet. Groete Rhuda

Elsa J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Aangenaam. Sea Views is goed toegerus en netjies. Reisigers moet kennis neem dat daar geen WiFi beskikbaar is nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rhuda Elana
Sea Views
Baie dankie vir terugvoer Elsa. Groete Rhuda

Wilna O
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Heerlik gekuier. Die vakansiehuis is baie goed toegerus met alles wat jy dalk sal nodig hê, selfs met beurtkrag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rhuda Elana
Sea Views
Baie dankie Wilna. Bly julle het dit geniet. Groete. Rhuda

Febe B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Beste huisie met see-uitsig ooit. Dit was absoluut die beste verblyf wat ons gehad het. Kinders het dit so geniet. Sal defnitief weer hier kom bly. Dis so veilig en stil en mens rus so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhuda Elana
Sea Views
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet. Groete Rhuda

Natalie V
Kort verblyf
4.8
Aug 2022

Baie lekker gekuier. Ons was verras hoe groot die vertrekke was, want op die foto's het dit kleiner gelyk. Die woonstel was ideaal vir my bejaarde ouers. Die kombuis is toegerus met baie meer as wat jy gewoonlik by 'n selfsorgplek kry en die skottelgoedwasser was 'n bonus. Die gasvrou het jou laat voel asof sy vir jou al lank ken, sy het vir ons baie gemaklik laat voel. Ongelukkig was daar probleme met die DStv, ek sal mense aanraai om hulle eie kaart saam te vat. Ons sal definitief weer terugkom, goeie waarde vir jou geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhuda Elana
Sea Views
Baie dankie vir die terugvoer Natalie. Bly julle het dit geniet. Jammer oor die DStv. Ons het nie gewoonlik probleme daarmee, maar die sekere naweek was 'n probleem. Groete Rhuda

Wayne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Pragtige plek, veilig en alles was perfek. Lekker plek, het dit geniet alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhuda Elana
Sea Views
Baie dankie vir die terugvoer Wayne. Bly julle het dit geniet. Groete Rhuda

Charles B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2022

Peaceful stay in a safe environment. We needed a 2 night's stay in a quiet peaceful spot, to visit family in Saldanha, and enjoy the West Coast. I also did some excellent coastal sea Birding at Mauritzbaai. House fully equipped. Pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rhuda Elana
Sea Views
Thank you for the feed back. Much appreciated.

Dalene O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2022

Gerieflik. Rustige en mooi omgewing. Alhoewel dit vir werk was, was manne baie ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rhuda Elana
Sea Views
Goeiemore Dalene Baie dankie vir die terugvoer. Groete Rhuda

Claudia S
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Wonderlik, stil, skoon en netjies, baie spasie! Ideaal vir 'n groot familie, ons was 9. Skoon, netjies, ruim, volledig toegerus. Stil, veilig. Wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhuda Elana
Sea Views
Baie dankie vir positiewe terugvoer Caudia. Ek is bly julle het dit geniet. Groete Rhuda

Ronald B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Fantasties! Puik diens deur Sea Views. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhuda Elana
Sea Views
Middag Ronald, Baie dankie vir terugvoer. Groete, Rhuda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhuda Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Du Bois-singel 20, Jacobsbaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1YmIzOTg5LTIwMjAtNGI3YS1hMDdhLTY1MWMzOTI3MmRjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 20 Frans Du Bois Crescent Jacobs Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.970748506136 17.888124635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang