Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Villa @ Diaz Beach

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Melvinah W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie rustig. Het baie veilig gevoel. Woonstel goed toegerus. Pragtig en netjies. Sal beslis aanbeveling doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Melvinah, Baie dankie vir die 5 ster resensie. Ons is so bly dat julle ons as netjies, pragtig en goed toegerus beskryf. Ons waardeer dat julle ons aan toekomstige gaste aanbeveel. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Johan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Kan net sê fantasties! Eenheid bied alles wat jy moontlik wou hê. Naby alles en voel soos huis. Ons het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Johan, Baie dankie vir 'n uitstekende 5 ster resensie. Ons is so bly dat julle die akkommodasie as fantasties beskryf en dat julle lekker kon ontspan en kuier. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Wilma D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekkerder as lekker gekuier!. Tydjie daar baie geniet. Netjiese, goed toegeruste woonstel in veiligheidskompleks. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Wilma, Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly dat julle ons beskryf as netjies en goed toegerus. Julle is meer as welkom om weer by ons te kom ontspan.

Abdiyah B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Host and agent were great, very helpful and always available. Home away from home. Had everything you need. Location the best if you're a beach lover. Fantastic stay, will do again anytime, and certainly recommend. Thanks Johan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Dear Abdiyah, Thank you for the excellent 5-star rating, we appreciate it. We are pleased that you had a fantastic stay and that you describe the facility as 'everything you need' and the location as perfect for 'beach lovers'. You are more than welcome to visit again.

Anzell D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Hemels! Ek dink nie ons het al ooit op 'n plek vakansie gehou waar dit so skoon en netjies was nie. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar en die diens was uit die boonste rakke. Daar was tot koffie, suiker en melk reggesit met ons aankoms. Nogmaals baie dankie, Johan, dat julle uit jul pad uit gegaan het, om ons kuier so lekker as moontlik te maak. Ons waardeer dit opreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Anzell, Ons is verheug dat julle ons diens as uit die boonste rakke beskryf en dat julle so beïndruk was met die skoon en netjiese eenheid. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Leandra C
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Matrikulante van Kirkwood het 'n onvergeetlike verblyf gehad tydens Matriekbaai. Matrikulante van Kirkwood het 'n onvergeetlike verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Leandra, Baie dankie vir die puik resensie. Ons is so bly dat die matrikulante hul verblyf terdeë geniet het en 'n onvergeetlike tyd ervaar het. Dit was 'n voorreg om hulle te kon akkommodeer.

Renier H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Het baie lekker gebly. Wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Renier, Ons is so bly dat julle lekker gekuier en gebly het. Dankie vir die uitstekende gradering. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Neels L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

'n Baie netjiese skoon woonstel en ek het lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Neels, Ons is bly dat jy die eenheid as baie netjies en skoon beskryf en vir ons 'n 5 ster gradering gee. Jul is meer as welkom om weer te kom kuier en ontspan.

Clarisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Excellent. It was an amazing experience. If you need peace and tranquility, Sea Villa @Diaz Beach is the place for you. The apartment is fully furnished and fully equipped with with kitchen utensils and crockery and cutlery. The washing machine and tumble dryer are definitely a plus especially if you stay for a few nights. I would definitely recommend it and will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Dear Clarissa, Thank you for an outstanding review rating. We are pleased that you describe our accomodation as excellent. Thank you for also indicating in the guest register that the unit was very clean. You are more than welcome to visit us again.

Ilse E
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Alles en nog meer! Sea Villa is 'n absolute juweel! Baie skoon, netjies en goed toegerus. DSTV was 'n bonus, heerlike beddens met lekker warm beddegoed. Eienaar was heeltyd beskikbaar sou ons iets nodig kry. Sal Sea Villa beslis aanbeveel en sal dit weer in die toekoms gebruik. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Ilse, Baie dankie vir ’n uitstekende resensie en dat jul ons as skoon, netjies en ’n absulute juweel beskryf. Dankie dat jul ons ook aanbeveel. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R865
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R865
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusboulevard 38, La Palma Villas 16, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9826955f260913b6c210dac618fd59c552cd3b3f00efba76dc71fce18dacb07d389dce859046ce1e27ed40647b7aebffde58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R865 per nag (plek vir 6) 82 5 1 5 38 Beach E Boulevard La Palma Villas 16 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.157013360009 22.109182367494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang