Sea Villa @ Diaz Beach
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Melvinah W - Aug 2024
Algehele gradering
Baie rustig. Het baie veilig gevoel.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Melvinah,
Baie dankie vir die 5 ster resensie. Ons is so bly dat julle ons as netjies, pragtig en goed toegerus beskryf. Ons waardeer dat julle ons aan toekomstige gaste aanbeveel. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Johan G - Aug 2024
Algehele gradering
Kan net sê fantasties!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir 'n uitstekende 5 ster resensie. Ons is so bly dat julle die akkommodasie as fantasties beskryf en dat julle lekker kon ontspan en kuier. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Wilma D - Aug 2024
Algehele gradering
Lekkerder as lekker gekuier!.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Wilma,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly dat julle ons beskryf as netjies en goed toegerus. Julle is meer as welkom om weer by ons te kom ontspan.
Abdiyah B - Mei 2024
Algehele gradering
Host and agent were great, very helpful and always available.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Abdiyah,
Thank you for the excellent 5-star rating, we appreciate it.
We are pleased that you had a fantastic stay and that you describe the facility as 'everything you need' and the location as perfect for 'beach lovers'.
You are more than welcome to visit again.
Anzell D - Apr 2024
Algehele gradering
Hemels!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Anzell,
Ons is verheug dat julle ons diens as uit die boonste rakke beskryf en dat julle so beïndruk was met die skoon en netjiese eenheid. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Leandra C - Des 2023
Algehele gradering
Matrikulante van Kirkwood het 'n onvergeetlike verblyf gehad tydens Matriekbaai.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Leandra,
Baie dankie vir die puik resensie. Ons is so bly dat die matrikulante hul verblyf terdeë geniet het en 'n onvergeetlike tyd ervaar het. Dit was 'n voorreg om hulle te kon akkommodeer.
Renier H - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Renier,
Ons is so bly dat julle lekker gekuier en gebly het. Dankie vir die uitstekende gradering. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Neels L - Sep 2023
Algehele gradering
'n Baie netjiese skoon woonstel en ek het lekker gebly.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Neels,
Ons is bly dat jy die eenheid as baie netjies en skoon beskryf en vir ons 'n 5 ster gradering gee. Jul is meer as welkom om weer te kom kuier en ontspan.
Clarisa S - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Clarissa,
Thank you for an outstanding review rating.
We are pleased that you describe our accomodation as excellent.
Thank you for also indicating in the guest register that the unit was very clean.
You are more than welcome to visit us again.
Ilse E - Jul 2023
Algehele gradering
Alles en nog meer!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Ilse,
Baie dankie vir ’n uitstekende resensie en dat jul ons as skoon, netjies en ’n absulute juweel beskryf. Dankie dat jul ons ook aanbeveel.
Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Peter M - Jun 2023
Algehele gradering
Met aankoms het Johan ons hartlik verwelkom via WhatsApp.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Peter,
Baie dankie vir die baie goeie resensie en dat jul ons beskryf as warm, snoesig, lieflik en pynlik netjies. Ons is bly dat julle saam met jul kinders die kuier geniet het. Julle is meer as welkom om weer te kom ontspan.
Susan L - Mei 2023
Algehele gradering
10 uit 10 selfsorgverblyf op Diazstrand.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Susan,
Ons waardeer die fantastiese resensie en is baie bly dat jul die verblyf geniet het en ons beskryf as goed toegerus, veilig, baie netjies en dat jul ook melding maak van die vars skoon beddegoed. Dankie dat jul ons met groot vrymoedigheid aanbeveel. Julle is meer as welkom om weer te kom ontspan.
Nicolene R - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het ons 2de tuiste gevind.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Nicolene,
Baie dankie vir die uitstekende resensie.
Ons is baie bly dat julle die eenheid geniet het en dit as jul tweede tuiste beskou.
Julle is meer as welkom om weer te kom kuier en ontspan.
Magda K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, sentraal, baie veilig en Johan en Isabel gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Magda,
Ons waardeer die uitstekende resensie, baie dankie. Ons is bly dat jul ons as bekostigbaar, netjies, veilig en sentraal beskryf.
Kom kuier gerus weer.
Norma F - Feb 2023
Algehele gradering
Most beautiful place I've ever seen.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Norma, thank you for your kind words, describing the facility as beautiful, spacious and clean, we appreciate it. You are more than welcome to visit us again.
Anneline M - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar, goed geleë.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Anneline, dankie vir 'n puik gradering. Ons is bly dat julle ons beskryf het as baie netjies, veilig en goed gelee en ons ook aanbeveel. Kom kuier gerus weer, julle is meer as welkom.
Helen M - Jan 2023
Algehele gradering
Die 6 nagte wat ons daar was, was die moeite werd. Waarde vir jou geld.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Helen,
Baie dankie vir die uitstekende resensie, dat jy ons beskryf as waarde vir geld, netjies en maklike toegang tot die strand.
Ons is bly dat jul weer sal kom kuier, julle is meer as welkom.
Bianca J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi en skoon plekkie.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Bianca,
Dankie vir die resensie.
Cedric B - Des 2022
Algehele gradering
Magical.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Cedric, thank you for the excellent rating. We appreciate it. We are grateful for your comments, describing our facility as super and amazing and that we could cater for all your needs. You are more than welcome to visit us again.
Melissa A - Nov 2022
Algehele gradering
We had a fantastic time, excellent host, extremely clean apartment and perfect location, ample safe parking.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Melissa, thank you for the outstanding rating in this review. We are pleased to note that you had a fantastic time, described our facility as the perfect location and also as extremely clean. You are more than welcome to visit us again in the future.
Lianna H - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek. Heerlik gekuier.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Lianna,
Ons is so bly dat julle so heerlik gekuier het en ons plek as ongelooflik mooi beskryf. Dankie vir die uitstekende gradering, kom gerus weer. Julle is meer as welkom.
Yolande S - Aug 2022
Algehele gradering
UItstekende akkommodasie.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Yolande
Baie dankie vir 'n pragtige resensie en uitstekende gradering, ons waardeer opreg. Kom kuier gerus weer vir ons.
Riana V - Aug 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf-ervaring!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Riana,
Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en ons beskryf as pynlik netjies en goed toegerus. Kom kuier gerus weer vir ons.
Francois V - Jul 2022
Algehele gradering
Het Mosselbaai besoek vir 'n sporttoernooi.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Francois
Ons is verheug dat ons aan al jul behoeftes kon voldoen en dat julle ons as gerieflik ingerig, netjies en goeie waarde vir geld beskryf. Kom kuier gerus weer, julle is meer as welkom.
Helandie S - Jan 2022
Algehele gradering
Ons was vir amper 2 weke in woonstel, Januarie 2022.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Helandie,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer.
Ons is so bly dat jul die eenheid as so goed toegerus beskryf en dat julle ons aanbeveel.
Kom kuier gerus weer.
Bergh V - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik, veilig. Eenheid is pragtig, prakties en baie goed toegerus. Alles is omtrent nuut en in werkende toestand.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Bergh,
Baie dankie vir die pragtige resensie en die mooi woorde, ons waardeer dit opreg. Ons is so verheug dat julle lekker gebly het en dat alles tot jul bevrediging was. Ons gaste is vir ons belangrik daarom is dit vir ons goeie nuus dat julle weer sal kom kuier, julle is beslis meer as welkom.
Sidney K - Mrt 2022
Algehele gradering
Home away from home!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Sidney,
Baie dankie vir die fantastiese resensie.
Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het en weer sal kom kuier, julle is meer as welkom.
Rika V - Jul 2022
Algehele gradering
Oom Johan en tannie Isabel het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die woonstel is baie smaakvol gemeubileer en uitstekend toegerus. Baie netjies en skoon.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Rika,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer.
Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het, ons as baie netjies en skoon beskryf en ook aandui dat julle weer by ons sal tuisgaan, julle is meer as welkom.
Isak B - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lekker groot woonstel en baie goed geleë.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Isak, ons is bly dat julle lekker vakansie gehou het en dat julle ons as goed ingerig, ruim en baie goed gelee beskryf. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Hannes M - Des 2021
Algehele gradering
Uiters gerieflike woonstel.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Hannes,
Baie dankie vir die uitstekende resensie, ons waardeer.
Ons is bly dat jy ons beskryf as die beste waarde vir geld ooit.
Kom kuier gerus weer, julle is meer as welkom.
Stefan G - Nov 2021
Algehele gradering
Perfek!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Baie dankie vir n uitstekende graderìng.
Ons is ook dankbaar dat jul in die gasteboek aangedui het dat julle ons by vriende en familie sal aanbeveel.
Suzette C - Okt 2021
Algehele gradering
5/5 is nie genoeg punte vir wat Sea Villa als gebied het en totaal en al bo ons verwagting oortref het! 20/5 klink amper meer reg. Ongelooflike plek!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Ons waardeer die uitstekende resensie en is baie bly dat julle van mening is dat julle baie goeie waarde vir julle geld gekry het.
Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Teboho Daniel M - Sep 2021
Algehele gradering
Great stay.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Teboho,
Thank you for taking the time to complete a review and for your kind words. We are pleased that you enjoyed your stay.
You are welcome to visit us again.
Sea Villa @ Diaz beach greetings.
Rika M - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was fantasies, baie gasvry en besorg oor hulle gaste.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Rika,
Dankie vir die mooi woorde, ons waardeer.
Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang, jul is meer as welkom.
Sea Villa @ Diaz beach groete
John D - Aug 2021
Algehele gradering
Great value.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear John,
Thank you for your comments that we provide great value for money.
The five star overall rating says it all.
Please do visit us again in the near future.
Sea Villa @ Diaz beach greetings.
Adeline B - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was vir ons baie aangenaam om daar te kon bly vir 6 aande.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Adeline,
Baie dankie vir die goeie resensie, ons is dankbaar.
Dankie dat jy ook in die gasteboek aangedui het dat jy ons by vriende sal aanbeveel.
Kom kuier gerus weer, julle is meer as welkom.
Sea Villa @ Diaz Beach groete.
Prof Hannes V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjiese woonstel, puik ligging. Eienaars se kommunikasie is puik.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Prof. Hannes,
Ons opregte dank vir die komplimente en uitstekende resensie. Ons is bly dat julle die kuier geniet het en aandui dat julle weer sal kom kuier, julle is meer as welkom.
Sea Villa@ Diaz beach groete.
Charmaine V - Jun 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Dawie,
Baie dankie vir die puik gradering, kom gerus weer.
Groete.
Bennie V - Mei 2021
Algehele gradering
Johan en Isabel was vriendelik en behulpsaam, ons was rustig en het heerlik ontspan.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Bennie,
Ons is dankbaar vir die uitstekende resensie. Dankie dat jul ons sal aanbeveel by voornemende gaste. Kom kuier gerus weer.
Sea Villa @ Diaz Beach groete.
R S - Mei 2021
Algehele gradering
Will not stay anywhere else in Mossel Bay.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Reinette,
Thank you ever so much for a wonderful review, especially your comments that you will not stay anywhere else in Mosselbay, we appreciate it. Thank you for mentioning that the unit was sparkling clean.
We pride ourselves to provide the best possible service at all times.
You are welcome to visit us again.
Sea Villa @ Diaz beach greetings.
Tony H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Tony,
Baie dankie vir die vyf-ster gradering resensie, ons waardeer.
Kom kuier gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Magda K - Mei 2021
Algehele gradering
'n Verblyf wat jou laat voel jy is welkom en met alles en meer wat jy nodig het.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Magda,
Ons is baie bly dat jy en jou eggenoot, asook vriende by ons tuisgegaan het en aan ons 'n vyfster gradering toeken. Kom kuier gerus weer vir ons.
Sea Villa @ Diaz beach-groete
Mario L - Apr 2021
Algehele gradering
Ideale verblyf weg van die huis.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dankie dat julle vir n tweede keer vir ons kom kuier het en dat jul ons as die ideale verblyf beskryf. Ons sien daarna uit om julle weer in die nabye toekoms te ontvang.
Theresa D - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, skoon, baie goed geleë. Ruim.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Theresa, baie dankie vir n uitstekende resensie. Ons is baie bly dat jy en Deon die verblyf geniet het en in die gasteboek aangedui het dat julle weer vir ons sal kom kuier, julle is meer as welkom.
Sea Villa @ Diaz Beach groete.
Braam K - Jan 2021
Algehele gradering
Dit is by verre een van die beste vakansie-akkomodasie-eenhede waar ons nog ooit gebly het!
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Braam
Ons is verheug en dankbaar vir julle ongelooflike resensie, ons waardeer dit opreg.
Kom kuier gerus weer, julle is meer as welkom.
Sea Villa @ Diaz beach-groete
Stephen Q - Jan 2021
Algehele gradering
Alles was perfek - 10-ster-gehalte.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Stephen,
Wat n ongelooflike resensie, ons is so dankbaar en
bly dat julle alles geniet het en beslis weer sal kom kuier.
Julle is meer as welkom.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Lynette B - Jan 2021
Algehele gradering
Perfek geleë.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Lynette,
Baie dankie vir n uitstekende resensie.
Ons is bly dat julle die verblyf by ons geniet het en ons as perfek gelee beskryf. Kom kuier gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Antonie S - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Antonie,
Dankie vir die uitstekende resensie.
Ons is bly dat jul ons eenheid as uiters netjies, goed toegerus en as n fantastiese plek om in te bly beskryf. Dit is goed om te weet dat julle gedurende julle verblyf veilig gevoel het. Ons is verheug om te verneem dat julle weer vir ons sal kom kuier, julle is meer as welkom.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Cecilia V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike ontspan kuier naby alles.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Cecilia,
Ons is so bly dat julle heerlik ontspan het en alles in orde gevind het.
Dankie vir die puik gradering.
Kom kuier gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Rika L - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik, veilig, privaat, goeie ligging, onbeskryflik skoon en mooi.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Rika,
Baie dankie vir die uitstekende gradering en dat jul ons eenheid as gerieflik, veilig , onbeskryflik mooi en skoon beskryf.
Kom gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Hazel V - Sep 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Hazel,
Ons is so opgewonde om te hoor dat julle die verblyf ten volle geniet het, dat dit aan al jul vereistes voldoen, ons prys billik is en dat julle ons sterk aanbeveel. Dankie dat jul ook in die gasteboek aangedui het dat julle weer sal kom kuier, julle is meer as welkom.
Mario L - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflik en waarde vir geld.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Fransie,
Baie dankie vir 'n ongelooflike gradering en die mooi woorde, ons is dankbaar.
Die gradering sal ons beslis aanspoor om altyd ons beste vir ons kliente te bied.
Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Anna Y - Feb 2020
Algehele gradering
Alles goed en nog meer.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Carina,
Baie dankie vir die uitstekende gradering.
Ons is baie bly dat julle ons as goed toegerus asook skoon en netjies beskryf.
Ons sien daarna uit om jul in die toekoms weer te sien.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Louis M - Feb 2020
Algehele gradering
Dit is 'n ongelooflike lekker plekkie om in te bly en sal beslis weer gebruik.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Louis,
Ons is so bly dat jul ons plek as ongelooflik beskryf die ligging as wonderlik.
Dankie ook dat jul in die gasteboek aangedui het dat julle weer sal kom kuier en ons plek by vriende en familie sal aanbeveel.
Dit was vir ons 'n plesier om julle te kon ontvang.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Maryna M - Jan 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Huis van die huis af.
Value for money, good location and well-equipped unit. Home away from home. Will definitely stay here again.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Maryna
Dankie vir die uitstekende resensie.
Ons is baie bly dat julle die verblyf as goeie ligging en goeie waarde vir geld beskryf en dat julle beslis weer vir ons sal kom kuier.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Angelic G - Des 2020
Algehele gradering
Rustige wegbreektuiste.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Angelic,
Dankie vir jou resensie.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Lynette B - Nov 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Lynette
Baie dankie dat jy ons as top gehalte beskryf en ook vir die vyf-ster gradering.
Ons is baie bly dat jul ook in die gasteboek aangedui het dat julle ons orals sal aanbeveel en beslis weer sal kom kuier.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Louwma S - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Louwma,
Ons is baie bly dat jul ons as fantasties, netjies, skoon en vyfsterverblyf beskryf en dat julle verder van mening is dat ons goeie waarde vir geld bied.
Dit is goed om te sien dat julle voornemende gaste aanbeveel om van ons verblyf gebruik te maak. Baie dankie daarvoor.
Groete
Sea Villa @ Diaz Beach
Gareth N - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastic apartment with wonderful owners.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese woonstel met wonderlike eienaars.
Ons is persoonlik deur die eienaars gegroet toe ons aankom. Hulle is baie trots op hierdie wonderlike woonstel. Die woonstel het lieflike meubels en het alles wat nodig was vir ons verblyf. Sterk aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Gareth,
Thank you for your wonderful comments regarding our apartment. Yes, you are right that we have passion for our guests and would like them to thoroughly enjoy their stay with us. We are pleased that you found everything you needed in the unit and that you highly recommend us. Please come again.
Sea Villa @ Diaz beach greetings
Adrian R - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het net 'n klipgooi van die strand af.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Adrian,
Baie dankie vir die puik gradering, ons is baie bly dat julle alles in orde gevind het.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sea Villa @ Diaz Beach
Pam T - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful flat, luxury decor, every convenience taken into account, perfectly clean. A home from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige woonstel, luukse dekor, elke gerief in ag geneem, perfek skoon. 'n Huis weg van die huis af.
Ek sal in 'n hartklop terugkeer. Die woonstel was luuks met elke dingetjie wat ons in die kombuis beskikbaar gehad het. Luukse huis weg van die huis af. Skoon tot 'n hoë standaard. Dankie Johan vir die leen van jou huis by die strand. Baie beïndruk met alles.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Pam,
Thank you very much for the excellent review.
We are so pleased that you describe the unit as perfectly clean and clean to a high standard and that you were impressed with everything.
What a pleasure to have met you and looking foreward in seeing you soon.
Sea Villa @ Diaz beach greetings.
Stephen P - Jun 2019
Algehele gradering
'n Absolute positiewe ervaring!
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Stephen
Ons is verheug dat julle so 'n positiewe ervaring gehad het en weer in die toekoms by ons tuis sal gaan. Ons is bly dat julle die eenheid as skoon en netjies beskryf. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gelukkig moet wees en die verblyf geniet.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Marianne S - Mei 2019
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Marianne,
Ons is baie bly dat julle die verblyf ten spyte van siekte kon geniet en dat julle beslis weer sal kom kuier. Dankie vir die pragtige woorde in die gasteboek. Ons is verheug dat julle ons plekkie beskryf as 'n stukkie hemel op aarde, wedersiens.
Erika V - Mei 2019
Algehele gradering
Volledig toegerus en baie netjies.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Erika,
Baie dankie vir die uitstekende gradering. Ons is baie bly dat jul ons as baie netjies beskryf en die kombuis goed toegerus gevind het. Kom gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Sunette J - Mei 2019
Algehele gradering
Wow!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Sunette,
Baie dankie vir julle uitstekende gradering. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het, kom gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Madeleine B - Apr 2019
Algehele gradering
5-ster asemrowende verblyf!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Madeleine,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly dat julle die verblyf as 5 ster en asemrowend beskryf. Kom kuier gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Zurika C - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent place.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Zurika,
Baie dankie vir die puik gradering en die opmerkings dat ons die beste plek is vir 'n vakansie of naweek wegbreek. Baie dankie dat jy ook in die gasteboek ons as die "volmaakte plekkie" beskryf en dat jy ons by familie en vriende sal aanbeveel.
Groete,
Sea Villa @ Diaz Beach
Suzette W - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasmagories.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Suzette,
Baie dankie vir die uitstekende gradering en dat jul ons as sentraal, skoon en netjies gemeubileerd beskryf.
Ons is baie bly dat ons plek aan al jul behoeftes voldoen het en dat jul van voorneme is om weer te kom kuier.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Esté H - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekkerste vakansie-verblyf ooit!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Este,
Baie dankie vir die uitstekende gradering. Ons is baie bly dat julle die vakansie as uitstekend beskryf en noem dat dit die lekkerste verblyf was wat jul nog ooit ervaar het.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sea Villa @ Diaz Beach
Manie K - Feb 2019
Algehele gradering
Beslis al ons verwagtinge oortref.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Manie,
Baie dankie vir die uitstekende resensie, ons waardeer. Ons is baie bly om te verneem dat ons al jul verwagtinge oortref het . Ons is ook bly dat jul die verblyf as goeie waarde vir geld beskryf. Ons sien daarna uit om jul weer in die toekoms te ontvang.
Sea villa @ Diaz beach groete.
Tjaart K - Feb 2019
Algehele gradering
Regtig baie lekker teen die see, waarde vir geld.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Tjaart,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly dat julle die verblyf by ons eenheid geniet het en mense aanmoedig om van ons plek gebruik te maak. Dankie dat jul ook in die gasteboek aangedui het dat ons omgee vir ons gaste en dat julle beslis weer sal kom kuier.
Sea Villa @ Diaz Beach groete.
Natasha B - Feb 2019
Algehele gradering
Perfect.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Louise,
We are pleased to note that you describe your overall experience with us as perfect. We appreciate your comments regarding our friendliness, helpfulness and the comments regarding the clean and spacious apartment. Thank you for indicating that you will recommend us to your friends. Hope to see you again very soon.
Sea villa@ Diaz beach greetings.
Rowena P - Jan 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Rowena,
Baie dankie vir die resensie en die fantastiese gradering. Ons is baie bly dat jul ons as asemrowend beskryf en jul verblyf geniet het.
Ons is baie gesteld op netheid en is bly dat jul dit ook so waargeneem het.
Sea villa @ Diaz beach groete.
Keith M - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was fantasmagories en genotvol.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Natasha,
Baie dankie vir die pragtige resensie en mooi woorde. Ons is baie bly dat jul die verblyf geniet het en dat dit een van die beste plekke is waar julle nog oorgebly het. Verder is ons bly dat jul ons as veilig, goed toegerus en bekostigbaar beskryf. Kom gerus weer.
Sea villa @ Diaz beach groete.
Jannie G - Okt 2019
Algehele gradering
Hierdie was beslis paleisverblyf op sy beste!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Jannie
Ons is verheug om te verneem dat julle ons akkommodasie as paleisverblyf beskryf en ook die eenheid as puik, skoon en netjies ervaar het. Dit was vir ons aangenaam om julle as gaste te kon hê, kom kuier gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach-groete.
Varisa M - Feb 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Varisa,
Ons is verheug om te hoor dat jul ons eenheid as baie gerieflik en netjies beskryf.
Dit is ook baie goed om te hoor dat ons geskik is vir alle ouderdomsgroepe.
Ons is ook bly dat jul in die gasteboek aangedui het dat jul nie uitgepraat kon raak oor ons gasvryheid nie en dat jul beslis weer sal kom.
Sea villa @ Diaz beach groete
Reggie J - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en 'n gevoel van "home away from home".
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Reggie,
Baie dankie dat jy ons ten sterkste aanbeveel en dat jy vermeld dat ons gerieflik en goed toegerus is.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Sea Villa @ Diaz Beach
Emce (m.c.) V - Des 2018
Algehele gradering
Definitief 'n moet! Definitief weer!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Emce,
Ons is baie bly dat julle die tyd by ons so geniet het, die area gerieflik gevind het en beslis weer sal kom kuier.
Dankie ook dat julle ook noem dat die diens puik is en die eenheid baie netjies en gerieflik was.
Sea Villa @ Diaz beach groete,
Johan.
Sarie V - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was onbeskryflik lekker gewees.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Sarie
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat jul die eenheid skoon en netjies gevind het en dat almal van julle dit baie geniet het. Dankie ook dat julle ons sal aanbeveel.
Sea villa @ Diaz beach groete
Johan.
Simone O - Nov 2018
Algehele gradering
Awesome!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Simone
Baie dankie vir die 5-ster gradering, ons waardeer dit.
Ons is baie bly dat jy ons plek as "stunning" beskryf en dat jy dit ook goed toegerus gevind het.
Kom gerus weer.
Sea villa @ Diaz beach-groete
Ronel B - Aug 2018
Algehele gradering
Eenvoudig net fantasties.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Ronel,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer. Dankie ook dat julle die eenheid so netjies agtergelaat het.
Dit is vir ons goed dat julle alles netjies, volledig toegerus en in orde gevind het.
Ons sien daarna uit om julle en julle vriende in die toekoms te ontvang.
Sea villa @ Diaz beach groete.
Isabel C - Jul 2018
Algehele gradering
'n Vakansie-eenheid so na ons hart.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste MC,
Dit is vir ons aangenaam om te verneem dat julle die verblyf terdee geniet het en alles in orde gevind het.
Dankie dat jul ons by julle vriende sal aanbeveel en dat julle weer sal kom kuier.
Sea villa @ Diaz beach groete.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusboulevard 38, La Palma Villas 16, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang