Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Way Self-catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Garth S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Looking forward to our next trip to Betty's Bay, would not go anywhere else. Amazing, peaceful and everyone friendly. Perfect for a getaway from the normal bustle of life. Accommodation was exceptional and had all amenities for the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Sea Way Self-catering Accommodation
Dit was voorwaar net 'n groot plesier om Garth en sy familie by Sea Way Selcatering te ontvang. Ons sal hulle graag enige tyd weer hier wil huisves! Vriendelike groete

Alett N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfect accommodation right on the beach. Absolutely gorgeous. The owners were lively and welcoming, and the cottage had everything one could possibly need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Uitstekende ligging. Santie is 'n wonderlike gasvrou. Alles was maklik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Sea Way Self-catering Accommodation
Peter was 'n wonderllike gas om te huisves: Gesellig en vrolik, dog stil en gemaklik. Ons sal hom baie graag weer akkommodeer. Hy het die woonstel in 'n perfek netjiese toestand gelaat. Baie dankie hiervoor.

Philip N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Uitstekend. Goeie ligging. Baie netjies. Ontvangs puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Sea Way Self-catering Accommodation
Philip & Joeline was wonderlike gaste: Stil en vriendelik. Baie baie dankie dat julle die woonstel onberispelik netjies gelaat het met jul vertrek, groot waardering hiervoor. Julle is baie welkom om enige tyd weer by SEA WAY SELFCATERING in Bettys Baai te kom afsaal. Ons ontvang julle baie graag weer!

Lucien R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Relaxingly wonderful. Was a relaxing, quiet space with the beach at its doorstep as it was needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Sea Way Self-catering Accommodation
You were wonderful and friendly guests. We would love to welcome you again any time Lucien.

John W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Fantastic place to escape the rat race. Will definitely be visiting again. The only drawback was that there is no shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Santie
Sea Way Self-catering Accommodation
Julle was lieflike, vriendelike en aangeame gaste John. Ons sal julle enige tyd graag weer by ons verwelkom.

Suretha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Heerlike, skoon en rustige akkommodasie. Net 'n paar tree tot toegang tot 'n mooi baaitjie en die kusvoetpad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Sea Way Self-catering Accommodation
Julle was sulke aangename, stil en netjiese gaste Suretha. Ons sal jul enige tyd graag weer hier wil ontvang.

Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2021

Nice stay, some surprises. We had a pleasant enough stay and the hosts were lovely. We were very surprised not to have a view of the sea despite practically staying on the rocks. There is also a single door separating the bedroom from the host's kitchen above so you can only go to sleep when they do and wake up when they do. I'm not sure if they are even aware of this but guests should be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Santie
Sea Way Self-catering Accommodation
Hi Leon Ons is jammer dat julle kon nie die see sien vanaf jul stoep nie, maar die advertensie meld geensins dat daar 'n see-uitsig is nie. Julle is nogtans baie welkom om enige tyd weer hier te kom ontspan. Julle was aangename & vriendelike gaste. Groetnis, Santie Pienaar

Nadine W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Absoluut puik en dierbare mense. Ons het vreeslik lekker gekuier, dit was regtig puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Sea Way Self-catering Accommodation
Julle was baie aangename gaste, dankie Nadine. Kom kuier enige tyd weer hier, julle sal altyd welkom wees.

Faieza W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Very homely This self-catering two-bedroom place was by far the most homely little place we were at. The owners are so welcoming and sweet. The kitchen has everything and more in it and a walk away from the beach. Myself and baby loved the fact that there was a bath so we could enjoy our bath time together. The complimentary coffee, tea, sugar, and milk, apples made me feel so loved. Thank you tannie I would definitely come again with baby. Ladies if you looking for a safe place to get away to this is a perfect spot Love faieza and family

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Sea Way Self-catering Accommodation
Baie baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Faieza. Ek waardeer dit werklik. Ek probeer altyd om my gaste gelukkig te hou en dan is dit aangenaam dat hul klein ekstratjies opmerk. Julle is enige tyd weer welkom hier in Betty's Baai, julle was werklik aangename gaste. Vriendelike groete Santie Pienaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeweg 2, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64m6guCsbRWzZZxc4Ed4E1YXJU74mxoIzEqzgzEGKvIq5U8Hdo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 2 Sea Way Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.365462271747 18.898818661902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang