Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Whisper Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Hanoi G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Beautiful accommodation. Heerlike naweek gehad by Sea Whisper Guest House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent. Dit is vir seker een van die beste B & B wat ek al by gebly het en sal enige iemand aanbeveel om by Sea Whisper Guest House te oornag. Die ontvangs is warm en ons het die heeltyd gevoel asof ons op hulle hande gedra was. Die ontbyt was heerlik en daar is vir almal se smaak. Ek sal vir seker weer daar oornag as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
1 nag
5.0
Jun 2023

Waarde vir geld, baie netjies. Heerlik gekuier, dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Vriendelike diens en besonderse mooi kamers. Baie gerieflik met 'n baba ook. Baie tevrede met ons verblyf by Sea Whispers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michele Judith
Sea Whisper Guest House
Dankie vir jou resensie en dat jy jou verblyf geniet het. Hoop dat ons jou in die toekoms van diens kan wees.

Marizel S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Baie lekker gebly en vreeslik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Baie aangenaam! Baie mooi uitsig, pragtige groot kamer, volledig toegerus. Die water in die stort loop nie vinnig genoeg uit nie, wat veroorsaak dat water uitloop. Geen alternatiewe krag tydens beurtkrag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frederik C F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Baie mooi en ruim wooneenheid. Verblyf geniet. Redelike see-uitsig. Baie modern en netjies. Bietjie ver van strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley P
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Beautiful, cozy, friendly and helpful staff. Beautiful place. Stunning garden. Beautiful bird life and 2 tortoises. Will definitely recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cilmie G
1 nag
5.0
Aug 2022

Excellent! Will definitely return and recommend to others. Delicious breakfast. All round great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Pragtig. Baie oulik! Hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michele Judith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petunialaan 62, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75c265af171e64d7eb9092bebdbe7ddce84651abc79e4e656577d3f3fe13616a04c8eb65421caedb81e0bc4b471c1d2a1020?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 62 Petunia Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.042533 24.92325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang