Sea Wind Self-Catering
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aroganietstraat 1, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sea Wind Self-Catering is in Swakopmund geleë, stapafstand vanaf die strand en Platz Am Meer Mall. Verblyf word in 8 selfsorgkothuise gebied, waar gaste die vars lug van die Atlantiese Oseaan kan geniet en met die geluid van branders aan die slaap gesus word.
Elke kothuis het ’n badkamer en kombuis wat volledig toegerus is, asook ’n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Elke kothuis het ’n patio, braaigeriewe en ’n privaat ingang.
Veilige parkeerplek en daaglikse skoonmaakdienste word voorsien.
Swakopmund is die avontuur-hoofstad van Namibië en bied allerlei doendinge soos valskermspring en diepseeduik. Besoek gerus die historiese geboue, sandduine en pragtige strande al langs die kuslyn.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Aroganietstraat 1, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Sea Wind Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hage Heights Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aroganietstraat 1, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang