Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea you on Sands

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Banathi M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Awesome. My stay was awesome. The place is stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lekker, baie lekker. Huis was baie lekker toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlike blyplek naby die strand. Ons het absoluut heerlik gebly by Sea you on Sands en kan beslis aanbeveel. Ons het net een nag oorgeslaap voordat ons van George gevlieg het na Pretoria. Dit is op 'n wonderlike plek geleë en net 20 minute van die lughawe. Die huis het 4 slaapkamers, almal met hulle eie badkamers en alles is in plek wat jy sal benodig. Ek dink die huis sal die ideale plek wees vir 'n gesin wat naby aan die Wilderness strand wil bly, asook loopafstand van die dorp. Ek kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan L
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Kelvin, beste host. Hy het seker gemaak ons is gerieflik. Dit was fantasties! Sal beslis weer by Sea You on Sands gaan bly. Jy kan jou motor parkeer en loop waar jy wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheree M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantastic. Fantastic place with friendly helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Wonderful place, great location. House is very comfortable, fully equipped. Great service. Perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Ongelooflik lekker, besonders stylvol, alles wat jy nodig het om onvergeetlike herinneringe te maak. Binne braai, jacuzzi, baie veilig en privaat en loop afstand van die see. Calvin is baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie tuis laat voel met lekker bederfies. Baie veilig en privaat. Die huis is ongelooflik goed toegerus, stylvol met besonderse kuns werk. Onderdak veranda met jacuzzi, binne braai. Elke kamer het sy eie badkamer en skuifdeur na buite! Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Home away from home with all the comforts of home! If you are looking for a break with all the comforts of home, this is it! It is walking distance from everything be it the beach, shops and restaurants. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renalda
Sea you on Sands
Thank you Inge for the great review. It was a pleasure to host you at Sea you on Sands. We are pleased to note that you enjoyed your stay. We strive to make our guests feel at home, comfortable, and safe during their stay. We hope to see you again With best wishes, Renalda Sea you on Sands

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Renalda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsweg 58, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4503bf00eeda94bfbcd07cb46efbd2cb938af12e531aacf18f3ebffb3f23a5ca6b3c9d13b61516de4059a2d8762e6f23c93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 58 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995056002883 22.573471031947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang