Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabatical

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Kayley J
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Pragtige uitsig en veilige omgewing. Uitsig oor die pragtige Knysna Heads. Veilige en rustige omgewing. Huis baie ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Glorious view of the bay. Clean and spacious with fantastic mountain lagoon views, an ideal place for rest. The pool area was a bonus and overall a very quiet area. The location is excellent and close to the N2. Thank you Adrian for your great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline J
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2022

Fantasties. Alles omtrent Seabatical is besonders, veral die uitsig. Jy kan nie anders as om jou te geniet. Ons beveel enige tyd Seabatical aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Rakhee B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2020

Excellent. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elru H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Ideale plek vir 'n lekker wegbreek met die familie! Pragtige uitsig, netjies, ruim en die swembad is 'n bonus! Beslis 'n plek om na terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Awesome. Dis die ideale plek vir 'n gesin en ons het dit geniet. Die plek is ruim netjies en skoon verder woorde kan dit nie beskryf oor die uitsig wat die huis skep nie en ons hoop om spoedig weer te kuier baie dankie vir die kuier dit was die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Seabatical was perfek, ek het die huis geniet, sal enige tyd weer daai huis bespreek. Kombuis perfek, leefarea mooi, kamers love dit, swemarea asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Ongelooflike lekker huis met die mooiste uitsig! Ons het ons verblyf verskriklik geniet. Die mooiste uitsig en ongelooflike lekker kuier-huis. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurika P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2020

Meditating weekend. Beautiful view, love the pool, relaxing environment, would recommend the place to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2020

Heerlik gekuier. Gerieflike huis met alles wat mens nodig het. Pragtig uiteengesit. Sal beslis weer gaan. Sal net iemand moet kry vir plaagbeheer, daar is baie miere en spinnekoppe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 21, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIYqvt6GJIId5Ex8ThKde0SQed3aMv6elHGiQvpPT0VTuxX9UIi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 21 Milkwood Drive Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03584 23.06317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang