Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabatical

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Seabatical
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kayley J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayley J

Pragtige uitsig en veilige omgewing.

Uitsig oor die pragtige Knysna Heads. Veilige en rustige omgewing. Huis baie ruim en netjies.

Christopher M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M

Glorious view of the bay.

Clean and spacious with fantastic mountain lagoon views, an ideal place for rest. The pool area was a bonus and overall a very quiet area. The location is excellent and close to the N2. Thank you Adrian for your great hospitality.

Jacqueline J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline J

Fantasties.

Alles omtrent Seabatical is besonders, veral die uitsig. Jy kan nie anders as om jou te geniet. Ons beveel enige tyd Seabatical aan.

Rakhee B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rakhee B

Excellent.

Everything was perfect.

Elru H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elru H

Ideale plek vir 'n lekker wegbreek met die familie!

Pragtige uitsig, netjies, ruim en die swembad is 'n bonus! Beslis 'n plek om na terug te keer.

Riaan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Awesome.

Dis die ideale plek vir 'n gesin en ons het dit geniet. Die plek is ruim netjies en skoon verder woorde kan dit nie beskryf oor die uitsig wat die huis skep nie en ons hoop om spoedig weer te kuier baie dankie vir die kuier dit was die moeite werd.

Danielle N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle N

Seabatical was perfek, ek het die huis geniet, sal enige tyd weer daai huis bespreek.

Kombuis perfek, leefarea mooi, kamers love dit, swemarea asemrowend.

Chrisna G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna G

Ongelooflike lekker huis met die mooiste uitsig!

Ons het ons verblyf verskriklik geniet. Die mooiste uitsig en ongelooflike lekker kuier-huis. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Laurika P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika P

Meditating weekend.

Beautiful view, love the pool, relaxing environment, would recommend the place to others.

Izelle N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle N

Heerlik gekuier.

Gerieflike huis met alles wat mens nodig het. Pragtig uiteengesit. Sal beslis weer gaan. Sal net iemand moet kry vir plaagbeheer, daar is baie miere en spinnekoppe.

Danielle V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danielle V

Ontspanning.

Kameras buite en in huis (nie vooruit gesê daarvan), aan inwoner se huis geheg (nie vooruit gesê daarvan),sekere kaste word gesluit met cable ties met aankoms (handdoeke/beddegoed ens. ). Mooi huis en genoeg spasie vir n familie, uitsig is beeldskoon.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 21, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIYqvt6GJIId5Ex8ThKde0SQed3aMv6elHGiQvpPT0VTuxX9UIi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 21 Milkwood Drive Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03584 23.06317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang