Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaBelle

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elsa G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlik. Pragtige, goed toegeruste huis met alles wat jy kan benodig in die huis. Baie skoon en netjies. 'n Mens kan sien dat die eienaar aan alles gedink het om jou verblyf so aangenaam en gemaklik moontlik te maak. Sal 100% aanbeveel, alles was tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
SeaBelle
Baie dankie Elsa. Julle was wonderlike huurders!

Corrie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Netheid en gasvryheid is beslis bo-aan Seabelle se lys. Het die kuier by Seabelle baie geniet. Baie rustige area en het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
SeaBelle
Dankie Corrie. Kom kuier gerus weer.

Elsa T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Very clean, well equipped house. Service excellent. Owners checked that we were okay few times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
SeaBelle
Hi Elsa So bly julle het Seabelle geniet!! Kom kuier asb weer.

Yvette N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Fantasties. Dit was 1 van die mooiste plekke waar ons nog gebly het. Ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Die wasmasjien en skottelgoedwasser was 'n lekker bonus. Dit is regtig huis weg van jou huis af. Braaigeriewe fantasties. Dan, die tuin was ook bonus vir boeta om van sy energie ontslae te raak. Daar was selfs 'n skilpad wat kom kuier het vir 2 dae. Daar is nie 1 dingetjie waaraan ek kan dink wat ek sou wou verander of sou wou bysit nie. Dit was tops. Ek beveel dit enige tyd 100% aan. Sophia en Ansie se gasvryheid was ook super. Baie dankie julle. Sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
SeaBelle
Baie dankie Yvette! So bly julle het Sea Belle geniet!!

Lucy C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2020

Wonderful place to stay, great location and everything you need to ensure you have the perfect breakaway. The place was spotless, and the location was ideal. Delicious bakery on the corner, wonderful atmosphere in the house. The place makes any family relax and enjoy their time together there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2019

Baie lekker gebly. Dankie vir 'n heerlike naweek se verblyf. Sal vir seker weer oorbly as ons in daai rigting kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
SeaBelle
Hi Arthur, Baie bly julle het die lang naweek geniet!

Mareli D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2019

Goeie diens. Heerlik gerus! Alles was lieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sophia
SeaBelle
Dankie Mareli, vir ons eerste resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruislaan 10, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5609ca413b9e4d5993171a3b0ff46c3f2ab518344d8bac43ce7f30f7852e2ab194516615834cc3954134b62d7d865d07e1ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 10 Volstruis Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3386564 18.1648007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang