Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaBelle

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir SeaBelle
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elsa G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G

Heerlik.

Pragtige, goed toegeruste huis met alles wat jy kan benodig in die huis. Baie skoon en netjies. 'n Mens kan sien dat die eienaar aan alles gedink het om jou verblyf so aangenaam en gemaklik moontlik te maak. Sal 100% aanbeveel, alles was tops!

SeaBelle se terugvoer

Baie dankie Elsa. Julle was wonderlike huurders!

SeaBelle
Corrie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Netheid en gasvryheid is beslis bo-aan Seabelle se lys.

Het die kuier by Seabelle baie geniet. Baie rustige area en het baie veilig gevoel.

SeaBelle se terugvoer

Dankie Corrie.
Kom kuier gerus weer.

SeaBelle
Elsa T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa T

Very clean, well equipped house.

Service excellent. Owners checked that we were okay few times.

SeaBelle se terugvoer

Hi Elsa

So bly julle het Seabelle geniet!! Kom kuier asb weer.

SeaBelle
Yvette N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette N

Fantasties.

Dit was 1 van die mooiste plekke waar ons nog gebly het. Ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Die wasmasjien en skottelgoedwasser was 'n lekker bonus. Dit is regtig huis weg van jou huis af. Braaigeriewe fantasties. Dan, die tuin was ook bonus vir boeta om van sy energie ontslae te raak. Daar was selfs 'n skilpad wat kom kuier het vir 2 dae. Daar is nie 1 dingetjie waaraan ek kan dink wat ek sou wou verander of sou wou bysit nie. Dit was tops. Ek beveel dit enige tyd 100% aan. Sophia en Ansie se gasvryheid was ook super. Baie dankie julle. Sien gou weer.

SeaBelle se terugvoer

Baie dankie Yvette!
So bly julle het Sea Belle geniet!!

SeaBelle
Lucy C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy C

Wonderful place to stay, great location and everything you need to ensure you have the perfect breakaway.

The place was spotless, and the location was ideal. Delicious bakery on the corner, wonderful atmosphere in the house. The place makes any family relax and enjoy their time together there.

Arthur M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur M

Baie lekker gebly.

Dankie vir 'n heerlike naweek se verblyf. Sal vir seker weer oorbly as ons in daai rigting kom!

SeaBelle se terugvoer

Hi Arthur,
Baie bly julle het die lang naweek geniet!

SeaBelle
Mareli D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli D

Goeie diens.

Heerlik gerus! Alles was lieflik.

SeaBelle se terugvoer

Dankie Mareli, vir ons eerste resensie.

SeaBelle
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruislaan 10, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5609ca413b9e4d5993171a3b0ff46c3f2ab518344d8bac43ce7f30f7852e2ab194516615834cc3954134b62d7d865d07e1ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 10 Volstruis Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3386564 18.1648007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang