Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaBelle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruislaan 10, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

SeaBelle is in die kusdorpie Yzerfontein geleë. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en is ideaal geleë naby die strand en verskeie besienswaardighede asook om die draai van 'n bakkery.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het koningingrootte-beddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is ook 'n kamer met 2 enkelbeddens vir kinders. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike leerbanke en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die leefarea het ook 'n eetarea met 'n ingeboude braai.

Vesel-WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n tafel met banke.

Yzerfontein is aan die skilderagtige weskus van Suid-Afrika geleë, sowat 80 km vanaf Kaapstad. Die kusdorpie spog met pragtige strande, seisoenale wilde blomme en bekende visvanggeleenthede. Dassen-eiland is sowat 10 km van die kus af geleë en bied volop voëllewe en fotografiese natuurskoon.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Volstruislaan 10, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaBelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruislaan 10, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5609ca413b9e4d5993171a3b0ff46c3f2ab518344d8bac43ce7f30f7852e2ab194516615834cc3954134b62d7d865d07e1ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 10 Volstruis Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3386564 18.1648007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang