Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabourn Villa & Seabourn View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Seabourn Villa & Seabourn View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Armand V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V

Dit is netjies en lieflik.

Baie bly ons kon daar bly, wonderlike plekkie.

Seabourn Villa & Seabourn View se terugvoer

Baie dankie, Armand, vir jou mooi terugvoering. Hoop ons sien jul weer.
Groete, Sanet.

Seabourn Villa & Seabourn View
Carin V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Perfekte wegbreek.

Baie netjies en pragtige woning, ons almal het lekker gebly en dit baie geniet.

Mariaan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M

Netjies.

Kan nie regtig 'n opinie lewer nie, was in Dwarskersbos vir 'n troue so het net 1 aand oornag, maar sou die geleentheid hom weer voordoen sal dit beslis my no. 1 keuse vir verblyf wees.

Seabourn Villa & Seabourn View se terugvoer

Baie dankie Mariaan vir die positiewe terugvoering.
Vriendelike groete
Sanet

Seabourn Villa & Seabourn View
Selma B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selma B

Baie lekker en rustig.

Ons het heerlik gebly, glad nie ongerief nie, eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Mooi en netjies en skoon. Het alles wat mense nodig het! Genoeg eetgerei ens.

Seabourn Villa & Seabourn View se terugvoer

Baie dankie, Selma, vir jou mooi terugvoering.
Sien jul weer.
Groete, Sanet

Seabourn Villa & Seabourn View
Barnice V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnice V

Wonderlik, fantasties en heerlik.

Die huisie was lieflik en alles rondom dit was ongelooflik. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Was wonderlik.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanekomstraat 6, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6732e1a7ea972f7c6256f294026fbc8ae4c4df0642dfff59e1848eaa2f1642c3889125b1fa867ed6ccc755e967b29d87aa7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 6 Hanekom Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.697390216177 18.22753880311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang