Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabourn Villa & Seabourn View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanekomstraat 6, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seabourn Villa & Seabourn View is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla wat op die gasheer se perseel sowat 100 m van die strand af geleë is. Die villa bied asemrowende uitsigte oor die see sowel as die Dwarskersbos-strand.

Seabourne Villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en stoele, 'n TV en 'n ingeboude braai waar gaste saam maaltye kan kook. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Seabourne View beskik oor lieflike see-uitsigte en het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, induksieplaat, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die oopplan-leefarea lei na 'n patio waar gaste die Weskus-seebriesie kan inasem.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Rocherpan Natuurreservaat, lang en skoon strande, restaurante en Mykonos Casino in. Doendinge in die area sluit swem, voetslaan, visvang, voëlkyk en 4x4-roetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hanekomstraat 6, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seabourn Villa & Seabourn View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanekomstraat 6, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6732e1a7ea972f7c6256f294026fbc8ae4c4df0642dfff59e1848eaa2f1642c3889125b1fa867ed6ccc755e967b29d87aa7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 6 Hanekom Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.697390216177 18.22753880311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang