Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabreeze

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Leanne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A beautiful homely stay with the most amazing view. Most beautiful view both upstairs and downstairs. Lovely spacious unit! Antoinette was an amazing host, sent us specials for the local restaurants and markets every day. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Dit was baie lekker. Antoinette was die beste gasheer ooit en baie behulpsaam. Sal definitief hulle aanbeveel. Ek sal weer wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Seabreeze
Ons is so bly dat julle die tydjie in Keimond en Seabreeze geniet het. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop om julle sommer gou weer te kan huisves. Groete, Antoinette.

Johan L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Lieflike woonstel en uitsig en ligging. Baie lekker gebly. Baie netjies en ons gasvrou het gesorg dat alles regloop. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Reg op die see. Ek wens ek kan 7 uit 5 gee vir die ligging. Die golwe "raas" heeltyd in jou ore en dis baie ontspannend. Die plek het alles wat jy kan nodig hê. Antoinette het ons vriendelik verwelkom en het baie voorstelle gestuur van dinge om te doen en eetplekke. Die Ngunis loop op die strand voor die huis verby. Ons hondjies het die beste vakansie ooit gehad. Ons sal graag weer wil teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Seabreeze
Ons is so bly julle het lekker gekuier. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang.

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Baie gereën, lekker gerus. Gerieflik geleë teen strand, met uitsig uit hoofslaapkamer. Baie gerieflike blyplek, met solar krag, alternatiewe opsies vir elektriese hob en vol DStv-pakket - ideale plek vir begin van vakansie om te kan rus. Gasvrou baie behulpsaam met restaurantopsies en doendinge.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2022

Heerlike seekuier. Goeie kommunikasie en aanbevelings van gasheer en aankoms het glad verloop, lekker rustig by keimond, Doublemouth-natuurreservaat pragtig, by Bayview Farm heerlik geëet, woonstel lekker geleë en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Braam D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Heerlik gekuier - lieflike plek. Pragtige vakansiehuis met alles wat jy nodig het. Die eienaars het baie moeite gedoen om ons kuier gerieflik en onvergeetlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptune Pad, Seebries Woonstelle kompleks, Keimond, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd458361bdf9d61238432ac3e7b4c00678685852a14350d058c55594b8e964058e3154940bb76dfa0b5451287cb246a04d8be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Neptune Road Seebries Woonstelle complex 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.684367024179 28.380022838487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang