SeaBreeze
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St. Andrews-rylaan 91, G42 Laguna Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
SeaBreeze is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat verblyf in die Greenways Gholflandgoed in Strand bied. Met sy maklike toegang tot die strand, oorgenoeg paadjies vir ontspanne wandelings, en 'n 18 putjie-gholfbaan, is hierdie landgoed die ideale bestemming vir 'n paartjie of alleenreisiger wat op soek is na 'n ontspanne toevlugsoord.
Die eenslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Wi-Fi is ook beskikbaar. Daar is 'n omheinde balkon met 'n sitarea waar gaste kan ontspan.
Elke woonstelblok het sy eie swembad en braaigeriewe waarvan gaste welkom is om gebruik te maak. Die landgoed is toegerus met gesigsherkenningsekuriteit, wat 'n veilige omgewing verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Restaurant op Perseel
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Wynproe
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- St. Andrews-rylaan 91, G42 Laguna Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St. Andrews-rylaan 91, G42 Laguna Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang