SeaBreeze
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St. Andrews-rylaan 91, G42 Laguna Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
SeaBreeze is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die Greenways Golf Estate in die Strand. Dit bied maklike toegang tot die strand en spog met oorgenoeg wandelpaaie en 'n 18 putjie-gholfbaan. Hierdie landgoed is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n toegeboude balkon met 'n sitarea waar gaste kan ontspan.
Elke woonstelblok het 'n swembad en braaigeriewe waar gaste kan ontspan. Die landgoed het 'n gesigsherkenning-verifikasiestelsel om gaste se veiligheid te verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Restaurant op Perseel
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Wynproe
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- St. Andrews-rylaan 91, G42 Laguna Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St. Andrews-rylaan 91, G42 Laguna Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang