Seabreeze
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millerweg 62, Van Riebeeck 19, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seabreeze is 'n seefront-woonstel op die boonste verdieping van die Van Riebeek-gebou in Gordonsbaai. Hierdie gebou het 'n uitsig oor die hoofswemstrand en is in die hartjie van die dorpie. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, stoof, oond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het lugversorging, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na die balkon waar gaste die lieflike uitsig kan inneem. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 87
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Millerweg 62, Van Riebeeck 19, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millerweg 62, Van Riebeeck 19, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap