Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabreeze

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
David M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Lieflike plek. Baie moderne en pragtige huis met alles wat 'n mens kan nodig hê. Lieflike groot sondek met toegang uit drie kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ontspanne en onverstoord. Die verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Amazing. We had an incredible stay. It's close to the beach (walking distance) and also close enough to George to enjoy the restaurants and facilities in town. Things we especially liked: The duvets and bedding are really fabulous quality and super warm. The kitchen has everything you could want. The staff of the complex are friendly and helpful. There is a bath and shower, a big plus! The unit feels like it's been recently redone. It's super stylish and homely. We had an amazing time. Thank you for hosting us. We will be back! ️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Seabreeze
Dear Jane, Thank you for the great review. It's always wonderful to hear that our guests had a lovely stay. We hope you can visit again in the future. Seabreeze greetings.

Garcia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Absolutely loved our stay! We absolutely loved our stay at Seabreeze. The unit is tastefully decorated, equipped with everything you need and within walking distance from the beach. We'll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Seabreeze
Thank you for your lovely review, Garcia, and we're so happy you had a great time with your family. We'd love to have you stay again. Seabreeze greetings.

Celeste H
1 nag
5.0
Mrt 2024

Alles wat jy nodig het, is hier vir 'n heerlike wegbreek so naby die see. 'n Heerlike nuut gemeubileerde huisie naby die see, met alles wat nodig is, van 'n back-up battery om die TV en leefarea lig aan te hou tydens beurtkrag, tot 'n buite-badkamer om eers sand en seesout af te spoel as mens van die see af kom. Bring volgende keer beslis die hele gesin saam met boogieboards en golfstokke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Seabreeze
Beste Celeste, Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons is bly jy het dit so geniet en dis heerlik dat jy sommer reeds weer bespreek het. Hoop jy gaan weer heerlike memories kom maak. Vriendelike Seabreeze groete.

Jacques R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Dit was fantasties gewees. Ek sal enige tyd weer gaan. Ek het ongelooflik lekker gebly en het sommer klaar my volgende trip geboek. Dis lekker naby aan die see en baie netjies. Mens voel veilig in die sekuriteitskompleks. Ek sal dit vir enige iemand wat saam met vriende of familie wil kuier voorstel. Alles is daar wat mens nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Seabreeze
Dit is heerlik om so 'n goeie resensie te ontvang, dankie Jacques. Hoop jy kan dit volgende keer saam met vriende of familie kom geniet. Vriendelike Seabreeze groete.

Denise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

A lovely house, well-equipped kitchen, clean and well positioned. Peaceful, comfortable stay. The house is well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Seabreeze
Dear Denise, Thank you for your kind review. We're so happy you had a relaxing and peaceful stay. Seabreeze greetings until next time.

Theresa W
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

We were an extended family of 6 (grandmother, parents and young adult children). Nr 24 is beautiful! We would love to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Seabreeze
Thank you, Theresa, It is always wonderful to hear when families have great times together. Seabreeze greetings

Miles M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Perfect. Just one word: Awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Seabreeze
Thank you, Miles. It's always great to hear that our guests had a wonderful stay. Keep well, Seabreeze greetings, Yonande.

Francois R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Baie netjies! Plek is netjies uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pier Plesier -
Reservations ...

Eiendomme 2

Resensies 147

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaaiweg, Eenheid 24 Sea Breeze Cabanas, Victoriabaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6c686fb779deee2f6576d622235c9d994f7dc872e4d31a5f15cff2056b926b27f72fd80f56d62b0f1cdc8a592a7e2066e03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 Victoria Bay Road Unit 24 Sea Breeze Cabanas 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.002387888486 22.543498492645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang