Seabreeze
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriabaaiweg, Eenheid 24 Sea Breeze Cabanas, Victoriabaai, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Seabreeze is 'n selfsorgdupleks wat in die veilige Seabreeze Cabanas-kompleks in Victoriabaai geleë is. Dit is 'n kort entjie se stap vanaf die Victoriabaai-strand wat dit ideaal vir 'n gesinsvakansie langs die kus maak.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n enkelbed en hierdie gaste deel die derde badkamer het 'n stort-oor-bad. Die vierde badkamer is buite met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Buite is 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Hierdie eenheid is naby winkels, restaurante en gewilde strande.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Pier Plesier -
Reservations ...
Eiendomme 2
Resensies 146
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Victoriabaaiweg, Eenheid 24 Sea Breeze Cabanas, Victoriabaai, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Seabreeze het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Victoriabaai George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriabaaiweg, Eenheid 24 Sea Breeze Cabanas, Victoriabaai, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang