Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabreeze Cabanas Unit 10

Oord
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabreeze Cabanas, Victoriabaai-weg, Victoriabaai, 1629, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 080 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Seabreeze Cabanas Unit 10 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat in 'n gewilde vakansieoord in die skilderagtige kusdorpie Victoriabaai geleë is. Die huis bied 'n ontspannende en gerieflike verblyf vir gesinne en vriende.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste in sy 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad terwyl daar ook 'n toegeboude buitestort beskikbaar is.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe. Buite kan gaste op 'n patio ontspan en die braaigeriewe wat beskikbaar is, geniet. Gaste het ook toegang tot die oord se gemeenskaplike swembad en kinderspeelarea.

Die oord is ideaal geleë om die wêreldbekende Tuinroete te besoek, net 300 m se stap van Victoriabaai-strand af. Hierdie strand is gewild vir branderplankry, visvang, rotspoele verken, swem, snorkel, braai, sonbaai, of bloot ontspan by die plaaslike restaurant. Seabreeze Unit 10 is 'n ideale strandvakansieverblyf-opsie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ronel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 21

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Seabreeze Cabanas, Victoriabaai-weg, Victoriabaai, 1629, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabreeze Cabanas, Victoriabaai-weg, Victoriabaai, 1629, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b24a4b99c31cca6cc2eb0729b16b69f4833ec99d8a32b4a9430dc2f8790d7c9723ed332288a890af49d880189de24d5862d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 6 mense Seabreeze Cabanas Victoria Bay Road 1629 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0025452 22.5440778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang