Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabreeze Cabanas Unit 2

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabreeze Cabanas, Victoriabaai-weg, Victoriabaai, 1629, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Seabreeze Cabanas Unit 2 is ’n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in ’n gewilde vakansieoord in die skilderagtige kusdorpie Victoriabaai. Die huis bied ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n etenstafel en ’n kombuis. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite op die stoep is daar braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot die oord se gemeenskaplike swembad en kinderspeelarea.

Die oord is net 300 m vanaf Victoriabaai-strand en ideaal vir diegene wat die Tuinroete wil verken. Die strand is gewild vir branderplankry, visvang, rotspoele verken, swem, snorkel, braai, sonbaai en die plaaslike restaurant. Seabreeze Unit 2 is ’n ideale opsie vir ’n vakansie by die see.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Seabreeze Cabanas Unit 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ronel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 21

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Seabreeze Cabanas, Victoriabaai-weg, Victoriabaai, 1629, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seabreeze Cabanas Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabreeze Cabanas, Victoriabaai-weg, Victoriabaai, 1629, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb85b4a4ff0f1c9823f1b140fe4ee927044ca515118405f7c714d1905a53faec4d8de1c508f81407ccd708d57ae0a2a9ba219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Seabreeze Cabanas Victoria Bay Road 1629 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0025452 22.5440778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang