Four12
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 15 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12de laan 4, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Four12 is in die gewilde Melkbosstrand-laan geleë en is stapafstand vanaf die hoofstrand, baie hoogaangeskrewe restaurante om van te kies, en 'n magdom winkels en ander besighede.
Die Seabreeze Cottage bied 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n volledige badkamer met bad, stort, wasbak en toilet. Die groot oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste eetkombuis en -sitkamer. Daar is 'n koningingrootte-slaapbank in die sitkamer wat slaapplek vir tot 2 kinders bied.
Huis Four12 is ingerig met 'n koninggrootte-bed in die eerste slaapkamer en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. 'n Koningingrootte-opblaasbed kan voorsien word om in die leefarea vir 2 bykomende gaste gebruik te word indien nodig. Die groot driesitplekbank bied ook gemaklike slaapplek vir 'n kind. Die groot gesinsbadkamer is toegerus met 'n vrystaande bad, groot stort, toilet en dubbele wasbak.
Beide die huis en kothuis het volledige kombuise wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Gaste word gratis WiFi gebied.
Die eiendom het 4 toegewyde parkeerplekke van die straat af en is net 100 m van Melkbosstrand se hoofstrand af.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12de laan 4, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Four12 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12de laan 4, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang