Four12
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12de laan 4, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Four12 is in Melkbosstrand-laan geleë en is stapafstand vanaf die hoofstrand, restaurante, winkels en ander besighede.
Die Seabreeze Cottage het 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die groot oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitarea. Daar is 'n koningingrootte-slaapbank in die sitarea wat slaapplek aan 2 kinders bied.
Huis Four12 het 'n koninggrootte-bed in die eerste slaapkamer en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n koningingrootte-opblaasmatras wat vir 2 bykomende gaste voorsien kan word. Die groot rusbank bied ook slaapplek aan 'n kind. Die groot gesinsbadkamer het 'n vrystaande bad, groot stort, toilet en 'n dubbelwasbak.
Die huis en die kothuis het elk 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie verblyf het 4 aangewese parkeerplekke op die perseel en is net 100 m vanaf Melkbosstrand se hoofstrand.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 12de laan 4, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Four12 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12de laan 4, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap