Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabreeze Luxury Two Bedroom Penthouse

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alana Dilley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Seabreeze Luxury Two Bedroom Penthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Morne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Ontspanne maar tog naby restaurante.

As jy lus het om te ontspan en weer te kan asemhaal, is dit die plek om te wees. Dit voel asof jy kilometers van die dorp af is. Die eienaars bly saam op die perseel, maar jy hoor hulle glad nie. Pragtige uitsig en alles is tot jou beskikking. Ek sal volgende keer langer wil gaan. Twee dae is nie genoeg nie. Jy kan self kos maak, of jy kan binne oomblikke 'n verskeidenheid restaurante besoek.

Preston P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Preston P

Best thus far.

Absolutely fantastic. The host provided me with ample information before I could ask any questions. Spectacularly furnished with everything you could ever need for a weekend away, to just arrive and never leave until the end of your stay.

Dawn B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn B

Best place we have stayed at in Cape Town.

Hosts amazing. House stunning. View incredible. 10/10 stay.

Melissa A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa A

Baie gerieflik en pragtige ligging.

Sal vir seker weer gaan en Seabreeze Luxury Two Bedroom Penthouse aanbeveel.

Louis V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Lieflike plek en Alana loop net die ekstra myl om dit onvergeetlik te laat.

Sien sterre.

Michelle C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Fantastiese luukse naweek wegkruipplekkie.

Fantastiese luukse wegkruipplekkie van jou huis af vir 'n lekker ontspan. Hierdie plek beveel ek vir almal aan!

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disaweg 1, Murdoch Valley North, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhNzkxMzU5LTYzZTktNGFkYi1hODhiLWQ1Mjg2NDNiNzZjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 1 Disa Road Murdoch Valley North 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20717 18.45696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang