Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claptons Beach 10

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Esmé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Claptons Beach 10
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
David G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G

Fantastic family stay.

Fantastic, great host, all amenities for a great family holiday.

Riaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Puik.

Het gereeld opgevolg en verseker gemaak alles is in orde.

Divan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan S

Bitter lekker.

Beste selfsorg waarin ons al gebly het met absolutely niks om oor te kla. Alles wat jy kan aan dink, is in die kombuis sonder dat dit crowded voel. 'n Baie lekker vakansie waarna ek weer sal kom. Baie vriendelike en behulpsame diens, dankie Esme, jy kan trots wees op jou plek.

Claptons Beach 10 se terugvoer

Baie dankie Divan. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Claptons Beach 10
Amanda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Wonderful location. The unit was really comfortable.

It was great to be within walking distance of the Marina. We could sit on the patio watching the sea. Really comfortable and peaceful for a great weekend away.

Blanche V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche V

Netjies, veilig en pragtig!

Ons het heerlik by Claptons gebly, daar was alles wat ons nodig gehad het. Kinders het heeldag geswem en visgevang. Baie dankie aan die eienaars vir julle wonderlike diens. Ons sal definitief weer terugkom.

Nico S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S

Baie lekker vakansie.

Die eenheid is ideaal geleë naby 'n mooi strand en lekker seekos restaurante. Dit het ook 'n mooi uitsig oor die see. Dit is goed toegerus met alles wat mens nodig het en die kompleks het goeie sekuriteit. Die gasvrou was baie georganiseerd met goeie aanwysings van hoe alles werk en het vinnig gereageer indien daar enige probleme was. In geheel 'n baie lekker vakansiehuis.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-straat, Claptons Beach 10, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39ff52789c9f98c7684d74c532e31520c4995a16455932f53a5283d07cafb94dbc2ca15687f15638b0d7d93a55d0e0c4febc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 Island Palm Street Claptons Beach 10 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.076364312755 24.919638980981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang