Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claptons Beach 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-straat, Claptons Beach 10, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Claptons Beach 10 is 'n gemaklike selfsorg-eenheid vir 5 gaste in Marina Martinique, Jeffreysbaai.

Dié dupleks-woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n driekwartbed en al die kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n gaste-toilet en 'n buitelug-stort met warm water om die seesand af te spoel. Linne word voorsien en gaste moet asb. hul eie badhanddoeke en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.

Verder kan gaste in die sitkamer voor die TV met DStv Now, Netflix, Showmax en gratis Wi-Fi te ontspan en gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring aangesien daar 'n DStv-konneksie is.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die see en kanale en kompleks se gemeenskaplike swembad. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit.

Marina Martinique bied verskeie restaurante en aktiwiteite soos branderplankry, swem, snorkelduik en visvang, asook talle besienswaardighede soos die Waterpark.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Esmé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Island Palm-straat, Claptons Beach 10, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Claptons Beach 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-straat, Claptons Beach 10, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39ff52789c9f98c7684d74c532e31520c4995a16455932f53a5283d07cafb94dbc2ca15687f15638b0d7d93a55d0e0c4febc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 Island Palm Street Claptons Beach 10 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.076364312755 24.919638980981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang