Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabrook 204

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v William O’Connorrylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seabrook 204 is 'n selfsorg-eenheid in die Seabrook Holiday-woonstelkompleks wat vir sy uitstekende uitsigte en gerieflike toegang tot Margate se hoofstrand en ander aktiwiteite is. Die eenheid spog met 'n pragtige uitsig vanwaar gaste dolfyne, walvisse, seevoëls en die sardientjieloop kan dophou.

Die eenheid is op die tweede verdieping geleë, bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n balkon en 'n pragtige see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad.

'n Onderdakparkeerplek is by die eenheid ingesluit. 'n Kluisie word voorsien.

Die Intercity Express Bus stop in Marine-rylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, net 500 m vanaf die Seabrook-woonstelle. Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak stapafstand ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nobomi Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 109

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • h/v William O’Connorrylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook 204 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v William O’Connorrylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlLymMYeD9b9EyEWXJ6ycfQPThVygOuHesOIyKyLYBq77ilnFNf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.863584 30.370432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang