Seabrook 305
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van William O'Connor Rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seabrook 305 is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die see vanaf die patio, in 'n veilige kompleks in Margate in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en verskeie doendinge.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en is ten volle gemeubileer. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede kamer het 4 enkelbeddens, met 'n bad of stort in elkeen van die badkamers. Die oopplan-kombuis, leef- en eetarea het 'n stoof met 'n oond, vrieskas-yskas, 'n mikrogolf, en ingeboude kaste vir breekware en eetgerei sowel as ander toebehore.
Die woonkamer het 'n gerieflike rottang-sitkamerstel met 'n TV en sekere DStv-kanale. Dit lei uit na die patio met see-uitsigte aan die een kant en die omliggende omgewing aan die ander kant. Daar is parkeerplek vir een motor en die kompleks het 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en tafeltennis beskikbaar. Daar is ook 'n munt-aangedrewe wassery en gemeenskaplike braaigeriewe vir gaste se gebruik.
Die Intercity Express Bus stop by Marine-rylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Op versoek kan gaste opgelaai word by die bushalte en aangewys word na Seabrook Woonstelle. Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak loopafstand van die woonstel af is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Nobomi Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 108
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Hoek van William O'Connor Rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seabrook 305 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van William O'Connor Rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang