Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabrook Apartment 303

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warwichweg, Seabrook Holiday Apartments, eenheid 505, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seabrook Apartment 303 is 'n selfsorgwoonstel wat op die derde verdieping in 'n veilige kompleks in Margate geleë is. Die gebou kyk uit oor besienswaardighede soos Margate se hoofstrand, 'n peuterbad vir kinders en die amfiteater.

Dié woonstel bied slaapplek aan 8 persone en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die 2de slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die woonstel het ook 'n gastebadkamer met 'n aparte toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander basiese toebehore. Dié woonstel het 'n lieflike strand- en breker-uitsig met 'n balkon by die sitkamer en hoofslaapkamer. Die tweede slaapkamer het 'n soortgelyke see-uitsig.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie. Boonop is die kompleks naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Warwichweg, Seabrook Holiday Apartments, eenheid 505, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook Apartment 303 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warwichweg, Seabrook Holiday Apartments, eenheid 505, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA967b1f49f091f6c43ce2e56f7ccbefe960419ec5e197f66b9431ed5cb805d628510ab7a3a7a24747f328c372016c5d008cb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Warwich Road, Seabrook Holiday Apartments, Unit 505 Margate Main Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.863056005526 30.37065595159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang