Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seacliff Splendour

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Mark R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was regtig waarde vir geld en sal beslis weer bespreek. Baie lekker. Het die rustigheid geniet. Marlene was 'n baie goeie gasvrou en het altyd opgecheck wat 'n mens goed laat voel. Uitsig en ligging was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great view, neat and great service! The accommodation is perfectly located opposite the ocean with lovely views. We stayed in Saratoga and the unit was just perfect! It was really neat and clean, and the service from Marlene was great. Would definitely book the same unit the next time we are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Mooiste uitsig en ideale akkommodasie. Beslis. Die ligging is perfek met die mooiste see uitsig. Die eenheid is ten volle toegerus en privaat met baie spasie. Ons het verskriklik lekker gebly en sal vir seker weer daar wil kuier. Die eenheid is ook in loopafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Pure splendour. The perfect place in Lamberts Bay. Having the ocean a few steps away. Neat and airy. The host was very helpful and friendly. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Izak V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek teen die see. Baie heerlik, sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley F
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Dit was 'n droom! Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amor M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Amazing. Ons het verskriklik lekker gebly. Dis 'n fantastiese plek met 'n awesome sea view. Veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Baie mooi uitsig op die see. Baie lekker. Een stel handdoeke vir een week is dalk 'n bietjie lank. Braai kan opgegradeer word, maar werk darem met 'n bietjie inisiatief.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlene
Seacliff Splendour
Baie dankie vir terugvoer. Bly as julle tydjie geniet het. Ons vervang handdoeke/beddegoed na 'n week, maar sal dit enige tyd vroeër ook doen.

Carel U
1 nag
4.6
Okt 2024

Lovely stay with a great view. Friendly host. Lovely stay with a great view. Friendly host. Can definitely recommend it to anyone interested.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

So vriendelike gasvrou, stunning woonstel teen die see. Absoluut 'n moet besoek. Watter spesiale verblyf, teen die see, stunning woonstel en die aangenaamste gasvrou! Absoluut elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 225

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 48, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf03a6cc551e2d9355a62709db1fb7fe30849fbf008544ee7ac63d010148ad4c3f694a2966b21693fbdc1030010c93e5d9f6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 48 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.096437 18.302744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang