Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seacliffe 502

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seacliffe-weg 10, Seacliffe 502, Bantrybaai, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 229 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seacliffe 502 is 'n pragtige, moderne woonstel wat in Bantrybaai in die Atlantiese Seekus-streek geleë is. Die woonstel bied uitsigte oor die see en op Leeukop.

Verblyf word aangebied in 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kamer het ook sy eie balkon met see- en berguitsigte. Die tweede slaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër in die kombuis. Die kombuis lei na 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met volledige DStv. Parkeerplek is beskikbaar in die motorhuis vir klein voertuie.

Die sitarea lei na 'n balkon met buitemeubels waar gaste kan ontspan en die see-uitsigte geniet. Daar is ook talle winkels, restaurante en openbare vervoer op jou drumpel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 715

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Seacliffe-weg 10, Seacliffe 502, Bantrybaai, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 229
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 229
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seacliffe-weg 10, Seacliffe 502, Bantrybaai, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f67536ad428463fce6c0383a053a1117efc8991e821b628cbeaac28427cea5a6be3343d907874c0d95dd7a94052535c8774?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 229 per nag (plek vir 4) 10 Seacliffe Road Seacliffe 502 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.925035806258 18.37790163625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang