Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seacliffe 502

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seacliffe-weg 10, Seacliffe 502, Bantrybaai, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 789 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seacliffe 502 is 'n pragtige moderne woonstel wat in Bantrybaai, langs die Atlantiese kusstreek geleë is. Dié woonstel bied uitsigte op die voorste sitplek oor die see en Lions Head.

Die verblyf beskik oor 2 ruim slaapkamers wat elk ingerig is met 'n koninggrootte-bed om 4 gaste te akkommodeer. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet asook sy eie balkon met see- en berguitsigte. Die tweede slaapkamer met lugversorging het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die kombuis. Die kombuis lei na die oopplan-sitkamer en -eetarea. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Motorhuisparkeerplek is beskikbaar vir klein voertuie.

Die sitkamer maak oop na die balkon wat buitemeubels het sodat gaste kan ontspan en die see-uitsigte kan geniet. Die winkels, restaurante en openbare vervoer is voor jou deur.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 690

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Seacliffe-weg 10, Seacliffe 502, Bantrybaai, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 789
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 789
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seacliffe-weg 10, Seacliffe 502, Bantrybaai, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f67536ad428463fce6c0383a053a1117efc8991e821b628cbeaac28427cea5a6be3343d907874c0d95dd7a94052535c8774?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 789 per nag (plek vir 4) 10 Seacliffe Road Seacliffe 502 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.925035806258 18.37790163625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang