Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seacottage @ Outeniqua

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglandstraat 21, Glentana, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seacottage @ Outeniqua is 'n lieflike selfsorgstrandhuis naby die see in Mosselbaai munisipale area.

Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is x2 badkamers. 1e Badkamer geleë is langs die eetarea en het 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die 2e badkamer, geleë by slaapkamers, 'n bad, wasbak en toilet het.

Die leefarea het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n mini oondjie met 2 plate, mikrogolfoond, yskas-vrieskas plus nog 'n yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4 . Die eenheid beskik ook oor 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër

Die kombuis lei na 'n viersitplek-etenstafel waar gaste hulle maaltye saam kan geniet. Die leefarea het 'n baie gerieflike driesitplek-rusbank, tweesitplek-riempiesbank en 'n groot gemakstoel.

Die "cottage" 'n heerlike stoep met see uitsig and en is naby talle plaaslike winkels en restaurante. Die huis is ook stapafstand van die see.
Daar is 'n TV maar jy moet jou eie dekodeerder saambring of genoegsame data om te stream aangesien huis nie oor wifi beskik nie.
Seacottage @Outeniqua is 'n knus houthuis vir diegene wat wil wegkom van alledaagse gejaag en net heerlik ontspan saam met familie en vriende.

Glentana Strand is 5 minute se ry ver en Suiderkruis en Grootbrakrivier is slegs 10 min se ry ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Berglandstraat 21, Glentana, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglandstraat 21, Glentana, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42494f826946373c2a4b5c370ce5d8fe834801dab2baf329119a5ccd33fb922c181aefce0422112cab2b29df8b2becff52f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 1 5 1 2 21 Bergland Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048557009236 22.290969182766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang