Seacottage @ Outeniqua
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berglandstraat 21, Glentana, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seacottage @ Outeniqua is 'n lieflike selfsorg-strandhuis wat naby die strand is en in die Mosselbaai-munisipaliteit geleë is.
Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer, wat langs die eetarea is, het 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n bad, wasbak en 'n toilet het.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n oondjie met twee plate, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n bykomende yskas, eetgerei en breekware asook 'n 4-sitplek ontbyttoonbank. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.
Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 waar gaste hul maaltye kan geniet. Die leefarea sluit 'n gemaklike driesitplekbank, 'n tweesitplekbank en 'n groot leunstoel in. Daar is ook 'n TV, maar gaste moet hul eie dekodeerders en data vir hul stromingsdienste verskaf.
Die huis beskik oor 'n lieflike patio met see-uitsigte en is binne maklike bereik van plaaslike winkels en restaurante. Die kothuis is stapafstand vanaf die strand.
Glentana Beach is 5 minute se ry vanaf die eenheid en Suiderkruis en Groot-Brakriver is net 10 minute se ry weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Berglandstraat 21, Glentana, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berglandstraat 21, Glentana, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang