Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaCrest B102

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandboulevard 70, Sea Crest, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 020 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SeaCrest B102 is 'n pragtig versierde selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou net oorkant die strand in Table View en spog met panoramiese uitsigte oor die see en Tafelberg in die agtergrond.

Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het see-uitsigte met direkte toegang tot die balkon en is ingerig met 'n koningingrootte-bed asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek asook 'n platskerm-TV teen die muur. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met 'n tafel en stoele wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die Atlantiese uitsigte ten volle bewonder. Bloubergstrand is propvol doendinge vir groepe vriende, en spog met 'n lewendige naglewe-toneel naby die strandfront.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir SeaCrest B102
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 721

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Strandboulevard 70, Sea Crest, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaCrest B102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandboulevard 70, Sea Crest, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7765eb3bf7ea496e33e6bf80b220dafcdf980a25ee0028f255c92423ed105722e0297c4baab09a77321ffdf4761fdc7603fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 020 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 70 Beach Boulevard Sea Crest 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.814479 18.472279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang