Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seacret Whale - Sea View Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Craig A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable. Beautiful. It was good. Everything was clean. The house and decor were beautifully modern and comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brandon
Seacret Whale - Sea View Apartment
Thank you so much, Craig. It was great hosting you!

Adriana V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker rus na oorsese besoek. Ek het baie lekker gerus na 'n besoek oorsee en lang vlugte. Netjiese en skoon verblyf in 'n veilige en stil area. Mooi en moderne eenheid met 'n duidelike uitsig van die see. Brandon het spoedig op boodskappe gereageer en was vriendelik en behulpsaam. Ek het 'n krisis gehad met vervoer wat eers na die uitkloktyd kon opdaag en Brandon het my hiermee tegemoet gekom. Secret Whale sal my vir seker weer sien. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brandon
Seacret Whale - Sea View Apartment
Thank you so much for staying with us, it was a pleasure assisting you! Not the best typist in Afrikaans; however, I understand and thank you for your kind review

Charne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Seacret Whale woonstel is beslis waarde vir jou geld. Ek sal Seacret Whale aan enige een aanbeveel. Dit is beslis waarde vir jou geld. Die woonstel is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, luuks, pragtige uitsig op Tafelberg en see. Inboek was foutloos. Pragtig skoon en alles wat benodig word is daar. Kan dit beslis aanbeveel en sal self weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brandon
Seacret Whale - Sea View Apartment
Dankie René vir die mooi review. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Chermé K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Peaceful, beautiful view and lovely place. It was absolutely amazing. Everything was the way it was supposed to be. The place was clean and peaceful. We loved the sea view and would definitely go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brandon
Seacret Whale - Sea View Apartment
Awww, thank you Cherme, for your kind words and rating, It was great having you, and We look forward to having you again.

Londiwe N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

The best location with the best views in the most gorgeous apartment. The apartment is super clean and has all the modern features. It has the best views of Table Mountain and the sea. Brandon, the host, is also very kind. If you want a quiet atmosphere a "minute" away from the city, Seacret Whale - Sea View Apartment is the place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brandon
Seacret Whale - Sea View Apartment
Hi Londiwe, it was great having you as a guest too. Especially the same weekend as clenching the SA World Cup.

Julian W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beste view, mooi plek. Het alles geniet, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brandon
Seacret Whale - Sea View Apartment
Hi Julian, dankie vir jou resensie. Ons is ook bly om jou weer te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brandon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-pad 92, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb36b2257ce4a69f4a27ef9adf61f929d3b2369b241b8fbe2287a932c078be3cfdc9de2e69d498835bff353c4834bb36a0fb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 92 Coral Road Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.8097465 18.4704708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang