Sea’duced
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elands Creek 4202, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea'duced is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op The River Club Estate in Plettenbergbaai. Hierdie verblyf is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na rustige verblyf terwyl hulle die omliggende area verken.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, spieëltafel, haardroër en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel en 'n haardroër. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n groot gemaklike rusbank, 'n TV, etenstafel en 'n kaggel. Hierdie area lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n etenstafel en 'n braai. WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, tennis- en muurbalbane en 'n promenade langs die rivier. Hierdie huis is naby plaaslike geriewe soos Central Beach, restaurante en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Paul Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Elands Creek 4202, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea’duced het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elands Creek 4202, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang