Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SEAesta Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir SEAesta Beach House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karin B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Lekker ruim en goed toegeruste huis.

Lekker en skoon leefhuis met alles wat nodig is. Ons was dankbaar vir die binnenshuise braai, aangesien dit heeltyd gereën het. Baie vriendelike en hulpvaardige diens deur agent.

Beulah B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah B

Location is fantastic, tranquil and house very well fitted for one's needs.

We fully enjoyed our stay and will certainly be back. The place was exceptionally clean. The manager was simply awesome.

Liana S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S

Lieflike huis met als wat jy benodig.

Lieflike en goed ingerigte huis met als wat jy nodig het om heerlik vakansie te hou en te rus. Arend het ons gasvry ontvang en als mooi gewys en verduidelik. Die huis is lekker ruim vir die hele familie en honde. Sal definitief weer daar gaan kuier en dit aanbeveel.

Shane S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane S

Comfortable house, well equipped.

We enjoyed our stay. The house is well equipped, especially the large air conditioner in the lounge/living area and the inverter. The person who welcomed us was very friendly and helpful. We had a blocked drain, and they managed to get a plumber out first thing on the Saturday before Christmas weekend. The house keys need ID tags; having to open and close them would make life a lot easier. The fridge door doesn't seal well if you aren't careful when closing it. Great comfortable beds, always important! Especially welcomed is the fact that the house is pet friendly.

Lynette L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L

Netjies, skoon, stil area met uitsig oor die see.

Maretha en Arend het hier, die perfekte spasie vir ontspanning geskep. Die huis is ruim met twee baai areas en het alles wat jy mag nodig kry. Dit was ekstra lekker omdat ek my hond kon saamneem.

Herman S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Woderlike, dierevriendelike selfsorg-akkommodasie met die perfekte ligging.

SEAesta was presies wat 'n mens nodig het as jy 'n wonderlike wegbreek in Gansbaai wil gaan geniet. Ruim, netjies, skoon met al die nodige gerief en toerusting. Boonop basies reglangs die Walkerbaai natuurreservaat en 3 blokke van die kus af met 'n uitsig oor die see van die patio en hoofslaapkamer af.

Riaan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

SEAesta Beach House is beslis die plek om te bly!

Hierdie huis het alle verwagtinge oortref. Die huis is toegerus met alles waaraan 'n mens kan dink vir 'n lekker seevakansie- van 'n skottelgoedwasser tot 'n bordspeletjies/puzzle wat sorg vir ure se vermaak. Ons het elke oomblik geniet- vanaf die vriendelike ontvangs tot ons laaste dag by die see. Ons wens ons kon hierdie spesiale vakansiehuis inpak en saambring huis toe. Dankie vir 'n onvergeetlike vakansie SEAsta Beach House en span!

SEAesta Beach House se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Julle is meer as welkom. Dankie dat SEAesta deel kan wees van jul mooi herinneringe.

SEAesta Beach House
Marna M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna M

Huis en omgewing is pragtig!

Netjiese en gerieflike huis - ons het heerlik gebly, baie dankie!

Natalie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie P

Great stay.

Although the weather was awful we still had a great time. The house was everything we hoped for and more. Also, Arend the manager of the house was very friendly and welcoming. We will definitely be back and hopefully we'll have better weather.

Sannette V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannette V

Dit was fantasties.

Dit was baie netjies en alles wat 'n mens kan dink om nodig te hê is daar.

Charlene L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L

Pragtige, skoon, netjiese en gerieflike vakansiehuis.

Naby see en staproetes. Elke dag walvisse gesien.

Lizette J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J

Uitstekend toegeruste huis.

Baie lekker huis om in vakansie te hou! Alles mooi skoon en die huis is toegerus met alles waaraan mens kan dink!

Zelda S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Heerlik.

Goedtoegeruste huis.

Sylvana F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvana F

Wonderful and relaxing.

Way more than we expected. Great value for money. Will definitely be back. Thank you.

Cary D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cary D

SEAesta my nou!

Hierdie plek was regtig elke sent werd. Ons troeteldiere was op hul gemak, ons was op ons gemak, die natuur is beeldskoon. Ons gaan definitief weer terugkom.

Tanya B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya B

Lekker kuier vir een en almal.

Kinders, hondjie,s maatjies, ma en pa het dit vreeslik geniet. Die reservaat is 'n moet!

Gawie J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie J

Baie lekker gekuier, veral in die braaikamer.

Skoon en netjiese huis. Baie goeie, professionele en vriendelike diens.

Leoni V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni V

Lieflike kuier huis by pragtige staproete.

Volledige Wi-Fi, DStv & Netflix - fantasties vir 'n naweek vol sport en tiener want in aand wil fliek. Stap uit die huis na pragtige staproete met honde. Huis is volledig toegerus en 'n lekker kuier huis. Baie moeite is gedoen om ons welkom te laat voel. Baie dankie aan Arend & Maretha!

Celeste W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste W

Home away from home.

Ons is hartlik ontvang deur Arend en het dadelik tuis gevoel. Hy is 'n gasheer duisend! Die huis is pragtig en ten volle toegerus. Die huis is in 'n baie stil area geleë en ook sentraal genoeg om maklik by alles uit te kom. Ons dogtertjie is 20 maande en ons 3 honde reis ook saam. Die huis (en erf) is totaal en al kinder- en troeteldiervriendelik. Ons sal beslis weer gaan en sal dit beslis aanbeveel vir almal!

Naomi D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D

'n Lekker kuierhuis!

Heerlike naweek in 'n pragtige huis met alles wat nodig is.

Johan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Netjies, pragtige dekor, goeie diens.

SEAesta was die perfekte oorstop vir ons. Die huis is pragtig versier en het alles gehad wat ons nodig het.

SEAesta Beach House se terugvoer

Goeie dag Johan,

Baie dankie vir u terugvoer. Altyd welkom

SEAesta Beach House
Leonie O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie O

Heerlike gerieflike huis.

Dis 'n lekker kuierhuis. Ons is baie vriendelik ontvang deur Mnr De Waal. Daar is effe uitsig vanaf 'n kuierstoep en uit die hoofslaapkamer. Die toesusting is gerieflik - jy hoef nie eers skottelgoed te was nie. Die bonus is - jou hondjie is welkom.

SEAesta Beach House se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Leonie. Julle is altyd welkom. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Gansbaai groete,
Maretha

SEAesta Beach House
Braam L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam L

Gerieflike huis, netjies, veilig.

SEAesta is 'n lekker groot huis met genoeg spasie. Daar kort niks in die plek nie, alles is daar van 'n koffiemasjien tot 'n skottelgoedwasser. Jy kan sien die eienaars is trots op hulle plek en jy kan nie help om dieselfde oor die plek te voel nie. Ons sal enige tyd weer by SEAesta wil bly. Dit was lekker!

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Normandiestraat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMDQ2MmVkLTUxYzMtNGZiMC1hNTg3LTI3ZDA2MDM2ODZjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 10 Normandie Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.549224 19.375617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang