Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SEAesta Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karin B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Lekker ruim en goed toegeruste huis. Lekker en skoon leefhuis met alles wat nodig is. Ons was dankbaar vir die binnenshuise braai, aangesien dit heeltyd gereën het. Baie vriendelike en hulpvaardige diens deur agent.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beulah B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Location is fantastic, tranquil and house very well fitted for one's needs. We fully enjoyed our stay and will certainly be back. The place was exceptionally clean. The manager was simply awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lieflike huis met als wat jy benodig. Lieflike en goed ingerigte huis met als wat jy nodig het om heerlik vakansie te hou en te rus. Arend het ons gasvry ontvang en als mooi gewys en verduidelik. Die huis is lekker ruim vir die hele familie en honde. Sal definitief weer daar gaan kuier en dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Comfortable house, well equipped. We enjoyed our stay. The house is well equipped, especially the large air conditioner in the lounge/living area and the inverter. The person who welcomed us was very friendly and helpful. We had a blocked drain, and they managed to get a plumber out first thing on the Saturday before Christmas weekend. The house keys need ID tags; having to open and close them would make life a lot easier. The fridge door doesn't seal well if you aren't careful when closing it. Great comfortable beds, always important! Especially welcomed is the fact that the house is pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette L
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Netjies, skoon, stil area met uitsig oor die see. Maretha en Arend het hier, die perfekte spasie vir ontspanning geskep. Die huis is ruim met twee baai areas en het alles wat jy mag nodig kry. Dit was ekstra lekker omdat ek my hond kon saamneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Woderlike, dierevriendelike selfsorg-akkommodasie met die perfekte ligging. SEAesta was presies wat 'n mens nodig het as jy 'n wonderlike wegbreek in Gansbaai wil gaan geniet. Ruim, netjies, skoon met al die nodige gerief en toerusting. Boonop basies reglangs die Walkerbaai natuurreservaat en 3 blokke van die kus af met 'n uitsig oor die see van die patio en hoofslaapkamer af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

SEAesta Beach House is beslis die plek om te bly! Hierdie huis het alle verwagtinge oortref. Die huis is toegerus met alles waaraan 'n mens kan dink vir 'n lekker seevakansie- van 'n skottelgoedwasser tot 'n bordspeletjies/puzzle wat sorg vir ure se vermaak. Ons het elke oomblik geniet- vanaf die vriendelike ontvangs tot ons laaste dag by die see. Ons wens ons kon hierdie spesiale vakansiehuis inpak en saambring huis toe. Dankie vir 'n onvergeetlike vakansie SEAsta Beach House en span!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
SEAesta Beach House
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Julle is meer as welkom. Dankie dat SEAesta deel kan wees van jul mooi herinneringe.

Marna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Huis en omgewing is pragtig! Netjiese en gerieflike huis - ons het heerlik gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Great stay. Although the weather was awful we still had a great time. The house was everything we hoped for and more. Also, Arend the manager of the house was very friendly and welcoming. We will definitely be back and hopefully we'll have better weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sannette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Dit was fantasties. Dit was baie netjies en alles wat 'n mens kan dink om nodig te hê is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Normandiestraat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMDQ2MmVkLTUxYzMtNGZiMC1hNTg3LTI3ZDA2MDM2ODZjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 10 Normandie Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.549224 19.375617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang