Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seafever Holiday House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 155, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seafever Holiday House is in Beach-weg in Amanzimtoti. Dit bied direkte toegang tot Amanzimtoti se hoofstrand, Splash Waterworld en verskeie restaurante.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Die huis is rolstoelvriendelik en troeteldier vriendelik vir alle groote honde

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na die leefarea met 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv-pakket en 'n pooltafel.

Die huis spog met direkte toegang tot die strand en het 'n alarmstelsel.

Daar is 'n etenstafel met stoele en gratis WiFi. Die groot stoep het meubels en lei na die tuin met braaigeriewe. Daar is ook 'n pooltafel vir ekstra vermaak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Seafever Holiday House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kusweg 155, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seafever Holiday House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 155, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd2da17f252cda2d121c572005093bc6cdd58a1f1c551d8dc08f917478db3e9ca41287a3f86162ad4afe949f1744ad026ad2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 155 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.0426438 30.8953982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang