Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaforever

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jun 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveld-straat 38, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 112 R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaforever bied 2 elegante en moderne selfsorg-eenhede in Yzerfontein. Beide eenhede bied 'n uitsig oor die see, op Tafelberg en oor Dasseneiland. Hierdie eenhede kan saam of apart bespreek word en elk het sy eie ingang en privaatheid. Dit is ideaal vir 'n paartjie, gesin of vriende.

Seaforever Apartment bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n bababedjie kan voorsien word. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV met DStv, 'n etenstafel en 'n kombuis.

Seaforever Flat bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, leefarea en kombuis. Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die leefarea het sitplek, 'n TV met DStv, 'n etenstafel en 'n kombuis.

Beide eenhede het WiFi en 'n aparte, privaat braai-area. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, restaurante en Weskus Nasionale Park.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 331

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Versveld-straat 38, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 112
R1 112 R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 112
R1 112 R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveld-straat 38, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdce42e2640fec07d1aa40be46438c037e3a146e61c06c6eda6c66eb2e655252787b3e5d300b220c06c21c9af7fb08a02052f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 112 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 38 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.3521995 18.1494199
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem