Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaforth Terrace Holiday Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seaforth-weg 3, Seaforth Terraces, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 856 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seaforth Terrace Holiday Apartment bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Simonstad.

Hierdie lieflike eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste maak van die tweede badkamer met 'n stort gebruik. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.

Die skuifdeur lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai, sitplek en 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige, ondergrondse parkeerplek. Die ligging van die eenheid is 'n entjie se stap vanaf Boulders-strand waar Afrika-pikkewyne gevind kan word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Boitumelo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Seaforth-weg 3, Seaforth Terraces, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 856
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 856
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seaforth-weg 3, Seaforth Terraces, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA752e4faa11183dfe5d4294ff4e985ee5de515504ebc43305827da066c5f86a6ce06309c1ac5d456aeedfce3a47b7ccf159d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 856 per nag (plek vir 4) 3 Seaforth Road Seaforth Terraces 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.195918439281 18.446080219419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang