Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaGreens

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37ste Straat 37, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

SeaGreens is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op die Shelley Point Golf Estate in die hartjie van St. Helenabaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Weskus aangesien hierdie huis ook maklike toegang tot die strand en gholfbaan het. Die huis is met 'n sonpaneelstelsel toegerus.

Die huis bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n
en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n bietjie kwaliteittyd saam te geniet terwyl die vuur brand. Die landgoed bied ook aktiwiteite insluitend tennis en rolbal.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mbongeni H
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely wonderful and relaxing! Our stay of 4 days in total was spectacular. The host is wonderful. We got more than what we expecte...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Mbongeni H
Gesin met klein kinders
5.0
Beach holiday fun place! You won't regret! Excellent location (property as well as the estate) with activities (golf, beach access, pla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jesse S
Gesin met klein kinders
5.0
Mind blowing! Had an absolutely amazing time at Seagreens!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Denver W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories. Sielskalmerend. Ons het baie lekker gebly. Uitstekende ligging en alles was perfek.
Jun 2024
Shamela A
Gesin met tieners
5.0
Really great. I will recommend family and friends to book at SeaGreens. We all had a fabulous time. It's nice and private; it feels lik...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 50

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 37ste Straat 37, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaGreens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37ste Straat 37, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9ff9295e62b5c85edee62cf407043bc5a4485c208d126436ff7f856cb984be151ca8207f993d4e2f7a81e74c121cb9f80b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 37 37th Street Shelley Point Golf Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.713211845813 17.970452222229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang